Video: Wildehond geniet sy eie weerkaatsing

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Die gebruiker Kruger Sightings het ‘n video op YouTube gelaai van ‘n wildehond wat sy eie weerkaatsing in ‘n motor se deur bestudeer.

Die wildehond is aanvanklik eers verras oor die “nuwe” lid van die trop voordat hy belangstelling verloor.

Die video is in die Kruger-wildtuin opgeneem.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

Pierre Celliers ·

Die twee mambas veg nie maar is inderdaad
besig om mekaar die hof te maak en te paar.

Pierre Celliers ·

Ladybug,
Jy is heeltemal korrek. Verstommend is die getrouheid van ‘n dier,
ook sy liefde, lojaliteit en gehoorsaamheid. Terselfdertyd is die wreedheid
van die mens net so verstommend!

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.