[Video] Witdolfyn terg kinders

Foto: mentalfloss.com

Foto: mentalfloss.com

ʼn Video van ʼn witdolfyn (beloega) wat twee kinders terg, word soos ʼn veldbrand op sosiale media versprei.

In dié video lyk dit of ʼn witdolfyn, wat in ʼn akwarium te sien is, te heerlik met twee kinders speel. Verskeie kenners maak gereeld opmerkings oor dié spesie se intelligensie.

Miskien is hy net honger?

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Sollie ·

Dalk is hy g*tvol vir mense wat gedurig teen die venster klop/kap en probeer hul wegjaag. Wie sal regtig weet?

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.