[Video] Woef dans te lekker saam

Skermgreep uit die video

Ontmoet Secret, sy is ʼn Australiese skaaphond wat oulike Ierse danspassies saam met haar eienaar, Mary, uitvoer.

Mary en Secret (twee jaar oud), woon in Washington in Amerika en sosialemediagebruikers is dol oor video’s van dié twee. Hulle skop, hop en dans sywaarts. Secret volg presies in die spoor van Mary.

Mary het ʼn video van hul danspassies op Instagram gelaai.

Sien nog video’s van die twee hier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.