[Video] Ysterperd-waaghalse kuier weer by Uniegebou

Red-Bull-XFighter-2015

Foto: Tyrone Bradley/Red Bull

Suid-Afrikaners is vir die tweede agtereenvolgende jaar getrakteer op die RedBull X-Fighters se verstommende motorfietstoertjies verlede naweek in die hoofstad.

In dié kompetisie, wat vanjaar in vyf wêreldstede aangebied word, ding 12 waaghalse mee om die titel as die kampioen van motorfietswaaghalse.

  • Dié insetsel is deur eNuus vervaardig. eNuus is elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Peet Schabort ·

Ek sien daar in die agtergrond is ook ‘n ou wat sy hande in die lug gooi . . .

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.