Video: Ystervark wys sy staal teen trop leeus

'n Skermskoot uit die video

‘n Skermskoot uit die video

ʼn Video van ʼn ystervark wat deur ʼn trop leeus gepak word, word wyd op sosiale media versprei.

Die video is op Londolozi-wildreservaat in Mpumalanga se YouTube-kanaal gelaai en is al nagenoeg 2,7 miljoen keer gekyk.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.