ʼn Optiese illusie sal jou dalk ook – soos sosialemediagebruikers wêreldwyd, laat kopkrap.
Die video is oorspronklik op die sosialemedianetwerk TikTok gedeel deur ʼn vrou genaamd Tori Pareno en dit is later ook op Twitter gedeel.
In die video skep sy ʼn optiese illusie deur haar vingers vinnig te beweeg en dit dan te laat blyk of die palm van een hand deur die ander hand beweeg.
Op Twitter is haar video reeds meer as 8 miljoen keer gekyk. Talle gebruikers kon egter glad nie bepaal hoe sy dit gedoen het nie.
here’s something trippy for your night lol pic.twitter.com/lkcX25mgri
— LG Tori Pareno (@ToriPareno) November 21, 2019
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
7 Kommentare
cooool
Nee ek dink nie daar is enig kopkrap nodig nie? Dis absoluut agterste vingers wat beweeg en dan voorste hand vorentoe.
Nee ek is slim
..
Ai ..die kinners van vandag …..
.
Ek kon darem sien hoe sy dit doen. haha. Nietemin is dit nogal oulik!
Dink veral kleiner kinders sal die toertjie geniet! Ek gaan nou voor die spieel sit en oefen haha