As daar een ding is wat mens van Suid-Afrikaners kan sê, is dat hulle vinnig op ʼn humoristiese wyse op nuus reageer.
Verskeie grappies het die afgelope week begin versprei oor oudpres. Jacob Zuma se inhegtenisneming.
Zuma is nou ’n gevangene van die Estcourt-gevangenis in KwaZulu-Natal nadat die voormalige staatshoof hom Woensdag kort voor middernag aan die polisie oorgegee het om sy 15 maande vonnis te begin uitdien. Hy is dié vonnis opgelê vir die minagting van ’n hofbevel om voor die Zondo-kommissie na staatskaping te getuig.











O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
9 Kommentare
Hy was nog altyd ‘n grap!
Die probleem is egter die grappie het ons land miljarde Rande gekos. Die meeste van die bende is na
re, en totaal van die spoor af
Love dit.. dankie vir die oulike lees stukkie.
Eintlik ernstig as ‘n mens dink hoe maklik so ‘n persoon hier aan bewind gekom het en toegelaat was om soveel skade aan te rig. Nog meer – die huidige leier het saam met JZ in die 2de hoogste rang gedien terwyl al die dinge gebeur het…