Wikipedia-kompetisie: Terugvoer

Dankie vir jou bereidwilligheid om ʼn spoor van kennis te los vir Afrikaanse navorsing.

Ons wil graag seker maak ons volgende kompetisie het ʼn beter uitslag. Voltooi asseblief vir ons die vorm hier onder sodat ons ʼn aanduiding kan kry hoe om in die toekoms te werk te gaan om die uitkomste meer haalbaar te maak vir die deelnemers.

  • Merk alles wat op jou van toepassing is.
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Nogmaals baie dankie! Die Afrikaanse Wikipedia is een van die maklikste maniere om ons taal te bewaar terwyl dit help om navorsing vir veral skoolleerders toeganklik te maak.