Woord van die week: piekfyn

cat-691175_1280Woord:
piekfyn

Betekenis:
Besonder goed, keurig.

Waar kom dit vandaan?
Uit Nederlands piekfyn (1873).
Nederlands piekfyn uit gewestelike DuitspiekfynPiek in Duits het die betekenis “voortreflik” en is verwant aan puik.

Hierdie brokkie is aan Taaltoffie verskaf deur die Woordeboek van die Afrikaanse Taal.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae