Ek sou julle kon bemoedig met my woorde, maar niksseggende woorde sou ek terughou. – Job 16:5
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "ToekomsVenster"
ToekomsVenster: Woorde wat kwes
Jakobus waarsku ons teen die mag van die tong.
ToekomsVenster: Ons sal self
Hy het niks gevra wat Hy nie self gedoen het nie. Hy het gewys hoe.
ToekomsVenster: Waar maak jy die verskil?
Dit laat ʼn mens dink: waar en hoe is ek en jy ontplooi?
ToekomsVenster: Ná die vuur
Is jy onlangs deur die vuur? God se genade is tot jou beskikking. Blom weer waar jy geplant is.
ToekomsVenster: Sit ’n ander bril op
God open oë van geloof. God gee perspektief en onderskeidingsvermoë. Hy is die lig wat helder skyn. Wie deur sy oë kyk sien en kyk anders.
ToekomsVenster: Tyd vir lewe
Weier eenvoudig net om toe te gee aan gevoelens van mismoedigheid. Soek en jy sal die dinge vind wat die lewe die moeite werd maak.
ToekomsVenster: Struikel boontoe
Met God kan alles. Jy is nie minderwaardig nie.
ToekomsVenster: Daar is die Lam van God
Die Seun het gesterf sodat jy kan lewe!
ToekomsVenster: Sewe sakke sout
Is jy op die punt van opgee? Jy skuld dit aan jouself om alles te probeer voordat jy opgee.
ToekomsVenster: ‘Ek lewe’
Wanneer laas het jy ʼn gevoel van lewe in jou rondgedra?
ToekomsVenster: Die fout lê by hom
Gaan jy alles prysgee voor jy hulp soek?
ToekomsVenster: ‘Deur te sien op die kruis’
Uiteindelik staan Hy op om my daaraan te herinner dat my opstanding in die toekoms gewaarborg is maar, meer as dit, dat ek vandag kan “opstaan”, gevul met hoop en verwagting.
ToekomsVenster: Moed opgee is nie ’n keuse
Mense wat die roeping, wat God op hul lewens geplaas het, voel dit pols in hul harte en sê vir hulleself: “dit is eers klaar, as dit klaar is en dit is nog nie klaar nie”.
ToekomsVenster: Die lewe is meer as hierdie dinge
Dink ʼn oomblik na oor die ander dinge wat die lewe die moeite werd maak. Al die boeke van die wêreld sal dit nooit volledig kan beskryf nie.
ToekomsVenster: Om volkome vry wees
Ek wíl so lewe omdat die oortuiging binne in my leef.
ToekomsVenster: Die krag van God is aan die werk
Ken Hom in al jou weë en Hy sal jou paaie gelyk maak.
ToekomsVenster: Net deur die Here se Gees
Hoe staan dit met jou? Het jy al by die plek gekom waar jy Sy almag omarm en Hom toelaat om te doen, wat jy nie regkry nie.
ToekomsVenster: Die offer van Jesus Christus
Ek wonder of ons dalk ook elke dag dieselfde ding oor en oor doen, uiteraard in ons eie krag en vermoë, sonder om die gewenste resultate te sien.
ToekomsVenster: Is jy oortuig dat die Here jou roep?
Het jy dalk al by God aangeklop?