Versoening, versoening, versoening! Dis die enigste opsie as ons gesond wil word en geestelik en emosioneel meer volwasse wil word, sê ds. Jannie Pelser in vandag se ToekomsVenster-oordenking.
Alles vir die sleutelwoord "ToekomsVenster"
ToekomsVenster: Heel mense in vriendskappe
Dank die Here vir vriende wat jou pyn en vreugde met jou deel.
ToekomsVenster: Heel mense in die huwelik
Raak ook prakties en skryf ’n brief aan God om dankie te sê vir jou huweliksmaat. Gee dit dan aan jou man of vrou.
ToekomsVenster: Heel mense in die gemeenskap van gebrokenes
https://rak2.spens.co.za/radio/2015-onderhoude/jannie-pelser-toekomsvenster-66.mp3 Hoe reageer jy as iemand met jou kom gesels oor iets wat in jou lewe verkeerd is, vra ds. Jannie Pelser in vandag se…
ToekomsVenster: Hy maak ons seker van die toekoms
As daar een werk van die Heilige Gees is wat heeltemal onderskat word, is dit sy werk om ons van die toekoms seker te maak.
ToekomsVenster: Hy verander ons
https://rak2.spens.co.za/radio/2015-onderhoude/jannie-pelser-toekomsvenster-63.mp3 As ek aan my eie groei na geestelike en emosionele gesondheid dink, dink ek aan ’n val-en-opstaan lewe. Ons is nie skielik gesond nie….
ToekomsVenster: Hy bring lewe uit die dood
Is daar hoop vir gebroke mense, kerke, leraars, kerkleiers en lidmate? Kan daar lewe kom wanneer tradisie of weerstand teen verandering alle lewe dooddruk? Ons teksgedeelte sê: Ja, beslis.
ToekomsVenster: Die Heilige Gees vul ons
Een vraag bepaal ons lewe: is dit wat ons doen vir die Here aanvaarbaar (Efesiërs 5:10,17). Ons is onder nuwe bestuur. Ons lewe word beheer deur God self. Ons wil word vervang met Sy wil!
ToekomsVenster: Hy assosieer Hom met stukkende mense
“Hoe gaan jy vandag God se lig weerkaats?” vra ds. Jannie Pelser in vandag se ToekomsVenster-oordenking.
ToekomsVenster: Hy verstaan ons lyding
Ons struikel en val dikwels op ons lewensreis. Jesus verstaan jou en gee elke keer deur sy volledige offer ’n nuwe begin. Is daar iemand met wie jy vandag hierdie boodskap wil deel?
ToekomsVenster: God het mag oor dood
Christene dat God mag het oor die dood. Ons kan spot met die dood. Die kanker van die tyd kan ons nie vernietig nie.
ToekomsVenster: Hy het mag oor sonde
As ons regtig so barmhartig soos God is, sal ons sondaars se verkeerde dade nie teen hom of haar hou nie, sê ds. Jannie Pelser in vandag se ToekomsVenster-oordenking.
ToekomsVenster: Hy het mag oor siekte
Ds. Jannie Pelser van die ToekomsVenster-inisiatief vra: “Wat kan jy vandag doen om die mag van Jesus oor siekte en nood te simboliseer?”
ToekomsVenster: God maak ons vry om te dien
God red ons sodat die wêreld ook verstom kan staan oor God se goedheid. God gebruik gebrokenes.
ToekomsVenster: God vergewe ons
Ds. Jannie Pelser vra ons in vandag se ToekomsVenster-oordenkig om die Here te dank vir die vergifnis wat jy elke dag vir jou mag toe-eien op grond van die offer van Christus.
ToekomsVenster: God seën ons
God se seën word nie onttrek wanneer ons swaarkry of in ’n menslike doodloopstraat beland nie.
ToekomsVenster: God het ons gekies
Lees gerus Deuteronomium 7:7-9 aandagtig deur en dank die Here. Hy het jou gekies ten spyte van wie jy is.
ToekomsVenster: God gee nuwe krag
Ds. Jannie Pelser van die ToekomsVenster-inisiatief vra vandag: Wat weerhou jou vandag om tot rus te kom in Hom?
ToekomsVenster: Gebreek deur verliese
Noem die verliese wat jy in jou lewe beleef het of nou beleef voor die Here. Hy verstaan jou vrae en krisisse se Ds. Jannie Pelser in vandag se ToekomsVenster-oordenking.
ToekomsVenster: Gebreek deur ander mense
Wat gaan jy vandag doen om heel te maak in plaas van te breek – in jou huwelik, in jou verhouding met jou kinders, ouers of kollegas?