ʼn 65-jarige vrou van Duitsland, wat reeds die ma van 13 kinders is, verwag ʼn vierling.
Lees meerAlles vir Maandag 13 April 2015
Polisieman, drie ander dood in motor gevind
Vier mans, onder wie ʼn polisiekonstabel, is dood in ʼn motor in die Ladysmith-omgewing, KwaZulu-Natal, aangetref.
Wag doodgeskiet tydens transitoroofpoging
Die polisie is op soek na tien verdagtes wat Maandag ʼn veiligheidswag doodgeskiet het en nog ʼn wag gewond het tydens ʼn poging tot ʼn transitorooftog in Springs aan die Oos-Rand.
Video: SAUK-aanbieder aangekla ná onderhoud met EFF-segsman
Die Uitsaaiklagtekommissie van Suid-Afrika (UKKSA) het bevestig dat hy ʼn klag ontvang het oor die optrede van ʼn SAUK-aanbieder tydens ʼn onderhoud met die EFF se nasionale woordvoerder.
Groot verrassing vir vrou ná koma
Toe die twintigjarige Sharista Giles ná vier maande in ’n koma bykom, moes sy die blye nuus verneem dat sy intussen ma van ’n babaseuntjie geword het.
Jhb-vrou in huis oorval; inbreker doodgeskiet
ʼn Vrou is vroeg Maandagoggend deur drie mans in haar huis in Sandown, Johannesburg, oorval.
ToekomsVenster: God gee nuwe krag
Ds. Jannie Pelser van die ToekomsVenster-inisiatief vra vandag: Wat weerhou jou vandag om tot rus te kom in Hom?
Man slaan vriend glo met hamer dood
ʼn 29-jarige man is in hegtenis geneem nadat hy sy vriend glo gedurende ʼn rusie oor drank met ʼn hamer doodgeslaan het.
Stop die kriminalisering van ons geskiedenis!
Wie’t nou ooit kon dink dat nie eers meer ons verlede veilig sou wees in die nuwe Suid-Afrika nie! Die ANC gebruik die monument-krisis nou as ’n gulde geleentheid om die Afrikaner se verlede te kriminaliseer, skryf Flip Buys.
Beurtkrag Maandag toegepas
Eskom het aangekondig dat daar Maandag beurtkrag toegepas sal word.
Video: Só slaap baba binne 60 sekondes
Ouers met babas, wat nie wil slaap nie, sal dalk die inligting in hierdie video baie waardeer.
Boer oorleef plaasaanval ná geweer vassteek
ʼn Boer van die Modimolle-omgewing het ter nouer nood aan die dood ontkom nadat ʼn geweer wat tydens ʼn plaasaanval op hom gerig is, vasgesteek het.
Toti-vrou verdwyn spoorloos
Lorraine Bothma, ʼn 45-jarige vrou van Amanzimtoti in KwaZulu-Natal, word sedert 28 Maart vermis.
Bfn-meisie sterf twee weke ná gru-ongeluk
Anrike Barnard (16), die Bloemfontein-meisie wat twee weke gelede ernstig in ʼn motorongeluk beseer is, is vroeg Maandagoggend oorlede.
Sharks se dilemma nie Gold se skuld
Die Sharks is besig om in die spreekwoordelike gelaaide geweer se loop af te kyk met `n huidige negende plek op die Superpuntelys. Hulle moet ook nog teen die Bulls speel voor `n taai toer in Australasië.
Ware liefde deur dik en dun
Mareli du Plooy, ʼn 29-jarige enkelma van Wesselsbron in die Vrystaat, se lewe het op 9 Augustus verlede jaar handomkeer verander en haar ʼn kwadrupleeg gelaat. Tog staan haar kêrel, Herman Louw (37), haar deur dik en dun by en hoop die verliefde paartjie om binnekort die knoop deur te hak.
Kind (5) sterf ná pa huis afbrand
ʼn Vyfjarige kind van Blydeville naby Lichtenburg in Noordwes is dood nadat sy pa glo die plakkershut waarin die kind was, aan die brand gesteek het.
Nuwe vrystellings: 13 April 2015
Francois van Coke en Karen Zoid, Jak de Priester en Stephan Visagie het nuwe liedjies watter binnekort op die speel- en trefferlyste sal verskyn.
Metode ontdek om waterstof goedkoper te vervaardig
Navorsers van die Virginia Tech in die VSA het ’n nuwe metode ontwikkel om waterstof te vervaardig.
Maroela Media Top 20: 13 April 2015
Die Top 20 het ʼn nuwe nommer een met Joshua na die Reën se ‘Voshaarnooi’. Nadine se ‘Tyd’ en Bouwer Bosch en Almarie du Preez se ‘Klapsoen’ is die nuwelinge op hierdie week se trefferparade.