As Zoeloes Suid-Afrika (lees Gauteng) nie kan beheer nie, verloor hulle belangstelling en fokus liewer op hulle eie “koninkryk”. As KwaZulu-Natal dit eerste doen, word dit vir almal anders makliker – ook vir Afrikaners.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "KwaZulu-Natal"
Gure weer lei tot nóg sterftes in KZN
Die dodetal wat weens swaar reën- en donderbuie in KwaZulu-Natal veroorsaak is, het in die afgelope paar dae gestyg soos wat reddingspanne die omvang van die skade bepaal het.
Dié kusdorpie binnekort tuiste van eerste Club Med-oord in SA
Die ontwikkeling en oprig van dié oord sal na verwagting nagenoeg minstens 2 300 permanente en 1 500 tydelike werksgeleenthede in Suid-Afrika skep.
Ses leerders sterf ná bus in KZN omslaan
Die leerders was in ʼn bus op pad skool toe, toe die ongeluk gebeur het.
R250 miljoen later, maar misdaad swiep steeds deur KZN
KwaZulu-Natal se misdaadstatistieke sal na verwagting Vrydag bekend gemaak word, maar die DA verwag nie enige verbetering in die stand van sake nie.
Ou dokumente oor die destydse Natalia nou toeganklik
Die beginjare van die destydse Republiek van Natalia, waar die Voortrekkerleier Piet Retief en sy groep hulle sou vestig, was tot dusver grootliks ʼn raaisel. Maar ʼn groep navorsers van regoor die wêreld het saamgespan om die sluier oor dié stuk geskiedenis te lig.
Tien sterf in skietvoorvalle in KZN
Die aanvallers het glo in albei voorvalle onverwags op die slagoffers losgebrand.
Vraghouer vergruis trokdrywer
Die vragmotorbestuurder het glo beheer oor die voertuig verloor voordat hy teen ʼn afdraande af is.
Dodetal laer ná Pongola-ongeluk
Die regering se afvaardiging voer tans ook samesprekings met onderwysers en leerders van al vyf van die skole waar die oorledenes betrokke was.
Bestuurder in hof ná ongeluk wat 21 eis
Die 28-jarige man sal voorlopig in aanhouding bly.
Dodetal skerp opwaarts aangepas in Pongola-ongeluk
Die kinders is almal tussen vyf en twaalf jaar oud.
Talle kinders sterf in Pongola-ongeluk
ʼn Gru-ongeluk tussen ʼn bakkie en ʼn vragmotor het Vrydag talle kinders se lewens geëis.
OG-verslag wys ramphulp is self ’n ramp
Die regering se mikpunt om teen 31 Julie 1 810 wooneenhede vir vloedslagoffers in KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap op te rig, is nie naastenby bereik nie.
Hoof van meisieskool gepos
Die skorsing spruit uit die aanbevelings wat ʼn onafhanklike paneel gemaak het, wat bewerings van rassisme en wanbestuur by die skool ondersoek het.
Ramptoestand vir KZN-oorstromings verleng
Die jongste verlenging van die ramptoestand maak glo voorsiening vir staatsinstellings om voort te gaan met die bestaande maatreëls om die uitwerking van die oorstromings te versag.
Trokke brand ná ongelukkigheid oor krag
Dit terwyl byna 150 huisgesinne dae lank sonder krag sit as gevolg van ʼn transformator wat onklaar geraak het.
Strande betyds oop vir Durban July
Van die strande aan die kus is verlede maand gesluit nadat gevaarlike vlakke van die bakterie E. coli in die water gevind is.
‘Snakes in the City’: Plaaslike slangvanger wys haar staal
“Slange is dikwels veel banger vir ons as wat ons ooit vir hulle kan wees.”
Boer skuldig aan moord op begrafnisganger
Edward Philip Walter Solomon het oënskynlik probeer om die begrafnis stop te sit, aangesien die begrafnisgangers glo nie toestemming gekry het om enigiemand op die plaas te begrawe nie.
Noue ontkoming toe olifantbul motor in sloot gooi
“Hy het die motor opgetel soos rugbyspelers wat ʼn lynstaan uitvoer.”