“Die kleinste fout kan jou in groot moeilikheid laat beland.”
Lees meerAlles vir Woensdag 31 Augustus 2022
Koeëlvaste baadjie red reaksiebeampte se lewe
Die beampte het in die spervuur beland en het skietwonde aan die bors en linkerarm opgedoen.
Oscar Pistorius doen aansoek om vroeër vrylating
Oscar Pistorius voer aan dat hy reeds genoeg tyd in die tronk uitgedien het om vir parool in aanmerking te kom, en daarom moet owerhede kyk of hy vroeër vrygelaat kan word.
Drie wat man verkrag, gevonnis
“Die beskuldigdes het die man aangerand en daarna beurte gemaak om hom te verkrag.”
Geen uitspraak bereik in sokkerster se aanrandingsaak
Ryan Giggs (48) word daarvan aangekla dat hy Kate Greville, die vrou met wie hy in ’n verhouding was, op 1 November 2020 aangerand het.
Waarskuwing oor tenderbedrog
Die tenderbedrogspul het in 2015 begin en ongeveer 68 gevalle is aangemeld.
ToekomsVenster: Grootmense speel nie in vlak water nie
Speel jy dalk nog in die vlakwater, eintlik niks meer as ʼn bietjie skuim van die geloofslewe nie, of bevind jy jouself onder die waagmoediges?
OG-verslag wys ramphulp is self ’n ramp
Die regering se mikpunt om teen 31 Julie 1 810 wooneenhede vir vloedslagoffers in KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap op te rig, is nie naastenby bereik nie.
Bewusmaking van velkanker met gratis ondersoek
Gratis velondersoeke word Donderdag deur verskeie dokters landswyd aangebied.
DA vaar strate in oor Cele
Die DA het ook genoeg gehad van pres. Cyril Ramaphosa se voortgesette steun aan die minister van polisie.
Madri Victor dolgelukkig in haar boekewêreld
Wou jy nog altyd ‘n liefdesverhaal skryf? Lees gerus hier vir besonderhede oor Skryfnet se nuwe kursus.
‘Kill the Boer’-uitspraak dui op gebrek aan kennis
Hoe enige regter dié oorwegings oor die hoof kon sien, kan ek eenvoudig nie verstaan nie.
Stokes wil Engelse momentumvuur bly stook
Engeland se groep bly onveranderd vir die derde en beslissende toets teen die Proteas op die Oval.
Jong SA vlieënier sterf in Namibië
Die name van die vyf slagoffers van ’n vliegongeluk in Namibië is bekendgemaak.
DA-koalisie in Knysna onttroon
Die wantrouemosie is deur die ANC, die Plaaslike Besorgde Inwoners (PBI) en die Patriotic Alliance (PA) ter tafel gelê.
Nasa wil vuurpyl Saterdag lanseer
Daar is wel ’n 60% kans vir reën en donderstorms.
Weermaggeneraals by moord betrek
Antwoorde word geëis oor waarom twee senior weermaggeneraals nie in hegtenis geneem is nie nadat ’n ooggetuie hulle direk met ʼn moord verbind het.
Orrelspeler samel geld in met musiekmarathon
“Ek wou mense bewus maak van die ongelooflike instrument wat ʼn orrel is.”
Koorsang in Oos-Kaap gedy
Hy vind dit opvallend dat koorsangers meesal ook merkwaardig sterk betrokke op verskeie ander vlakke in hul gemeenskappe is.
Bek-en-klouseer: Verbod dalk hiér effe verslap
Die departement van landbou sê hy het nie die besluit oor die verbod op die verskuiwing van beeste ligtelik geneem nie.