Fletcher is in 2020 saam met die ander lede van Depeche Mode in die Rock and Roll Hall of Fame opgeneem.
Lees meerAlles deur die skrywer AFP
Skrywer skuldig aan man se moord
ʼn Jurie het vandeesweek bevind ʼn romanskrywer, wat ʼn blog getiteld ‘How to kill your husband’ geskryf het, is skuldig aan die moord op haar eggenoot.
Boris gaan nie bedank oor ‘Partygate’
“Dit beteken allermins dat ek nié in geheel verantwoordelikheid aanvaar vir alles wat gebeur het nie – ek is bitter spyt daaroor.”
11 babas sterf in hospitaalbrand
Die jongste tragedie volg ná ʼn string noodlottige voorvalle by openbare gesondheidsfasiliteite in Senegal.
Rusland sak toe op sleutelstad in Oekraïne
Intussen het die Oekraïense president, Wolodimir Zelenski, teen die Weste uitgevaar omdat hulle glo nie “genoeg doen om Kiëf te help om die oorlog te wen nie”.
Duitsland sal gesteelde museumstukke vir Namibië leen
Dit vorm deel van ʼn onbepaalde lening as deel van ʼn projek om toenadering tussen die twee lande aan te moedig.
Johnson het ‘kultuur van inperkingspartytjies’ geskep – verslag
“Ek neem volle verantwoordelikheid vir alles wat onder my toesig plaasgevind het,” sê die Britse eerste minister nou.
Biden ‘siek en sat’ vir massaskietery
“Ek is woedend dat hierdie skietery voortduur. Hierdie kinders is onskuldig. Vuurwapens behoort nie maklik vir almal beskikbaar te wees nie.”
21 dood ná tiener by skool losbrand
Dit is die dodelikste Amerikaanse skoolskietery in die afgelope jare.
SA’ner skermsweef van Everest af
Dit is die eerste keer dat Nepal ʼn permit uitgereik het.
Man vat sy goudvissies vir ʼn stappie
Hy is oortuig sy goudvisse geniet hul avonture.
Pfizer se Covid-19-entstof vir kinders onder vyf veilig – studie
Kinders jonger as vyf jaar is die enigste ouderdomsgroep wat in die meeste lande nog nie in aanmerking vir die entstof gekom het nie.
Honderde bedreigde skilpaaie vrygelaat
Cantor-reuse-sagtedopskilpaaie is feitlik in hul habitat in Viëtnam en Thailand uitgeroei en in 2007 in die Suidoos-Asiatiese gebied herontdek.
Russiese soldaat skuldig bevind aan oorlogsmisdade
Dit is die heel eerste uitspraak teen Russiese magte sedert hul inval van Oekraïne.
Bankhoof geskors ná uitlatings oor klimaatsverandering
Stuart Kirk van die HSBC-bank in Londen het glo skyfies gewys wat waarskuwings oor klimaatsverandering as “ongegrond en apokalipties” afmaak.
Nuwe Australiese premier het groot planne
Scott Morison het die naweek as leier van die Liberale Party bedank nadat Australiërs hul stemme by die stembus uitgebring het.
Boris Becker brom oor ‘fiktiewe’ nuus uit tronk
Nuusberigte lui dat die tennislegende gekla het oor die kos en klein ruimte van sy tronksel, sedert hy drie weke gelede tronk toe gestuur is.
‘Chariots of Fire’- en ‘Blade Runner’-komponis sterf
Sy kenmerkende musiekstyl het ’n generasie van rolprentklankbane gedefinieer.
Duurste motor nóg op veiling verkoop
Die 1955-Mercedes-Benz is ook een van die tien waardevolste items om nóg op ʼn veiling in enige versamelkategorie verkoop te word.
‘Ek ontbloot my g’n aan lugwaardin’ – Musk
Elon Musk sê dié “wilde aantygings” is deel van ʼn politieke smeerveldtog teen hom.