“Ek glo dat ek nog nie die vinnigste tyd van my loopbaan gehardloop het nie.”
Lees meerGroot eerbewys vir Namibië se Mboma
Mboma was as 18-jarige die eerste Namibiese vrou om ʼn plek op ʼn Olimpiese podium te kry nadat sy silwer in die 200 m by die Tokio Olimpiese Spele ingepalm het.
SA Olimpiese kampioen en vrou verwelkom baba
In een van die foto’s hou die Olimpiese kampioen sy pasgebore babaseun se hand vas.
Mokoka, Steyn blink uit in Kaapstad-marathon
Nagenoeg 9 000 hardlopers van reg oor die wêreld het vanjaar aan dié marathon deelgeneem.
Gedenkdiens word vir Xolani gehou
“Xolani het soveel rolle in my lewe gespeel. Hy was ’n seun, ’n vriend, ’n drafmaat, ’n bron van inspirasie en net ’n fantastiese mens.”
Hartseer ná inspirerende atleet se afsterwe
Die dwelm- en alkoholverslaafde het op straat gebly en later sy been weens kanker verloor, maar danksy die ingryping van ’n barmhartige Samaritaan en hope van sy eie deursettingsvermoë en durf, was hy ’n voorbeeld vir talle Suid-Afrikaners.
Karsten sukkel met motivering ná Spele
“Alles waarvoor jy so hard gewerk het, is verby.”
Span Suid-Afrika sluit Spele op hoë noot af
“Ek is geseën. ʼn Wêreldrekord in my afdeling, ʼn persoonlike beste tyd én ʼn medalje.”
Kyk: Ntando wen nog ’n goue medalje
“Manne, laat daar lig wees. Hierdie een is vir julle!!”
Geldprobleme van Olimpiese atlete is meer as ’n eeu oud
Die onlangse gekibbel oor die vergoeding van Olimpiese atlete is niks nuuts nie. Soos in baie ander gevalle herhaal die geskiedenis hom hier.
Sheryl verbeter Afrikarekord in 100 m-uitdun
Suid-Afrika se Sheryl James is besig om met ’n rits skittervertonings in Tokio vorendag te kom.
Vatvyf , Paralimpiese span!
“Ek het hierheen gekom om in ’n eindronde te hardloop, ’n persoonlike rekord te verbeter en om ’n medalje te wen. Ek is so bly ek kon al my doelwitte bereik het.”
Louzanne wen silwer in Tokio
“Ek kan dit nie glo nie! Ek kon nie vir ’n beter wedloop, ’n beter gids of beter voorbereiding gevra het nie. Ek is baie dankbaar oor hoe alles afgeloop het.”
Afrigter deel in Ntando se vreugde
Net vóór daardie merkwaardige laaste sprong het Cornelius ’n vinnige WhatsApp-boodskap na Mahlangu gestuur: “Ontspan. Moenie dinge oordink nie. Wees vreesloos en glo in jouself.”
Goue Saterdag in Tokio vir SA Paralimpiese span
Dit het Saterdag nie net een nie, maar sommer twee goue medaljes op die Suid-Afrikaanse span neergereën.
Om te hardloop is Ntando se grootste vreugde
As ’n 14-jarige het hy die silwer medalje in Rio de Janeiro ingeoes, vanjaar het hy die 200 m-wêreldrekord verbeter; nou wag Paralimpiese glorie dalk op die gewilde Ntando Mahlangu. O ja, en dan is daar ook die verspringitem.
Liezel is op-haar-merke-en-gereed vir Tokio
Nadat Liezel Gouws op vyfjarige ouderdom ʼn beroerte gehad het en dokters haar net twee jaar gegee het om te leef, berei sy haar 17 jaar later vir haar tweede Paralimpiese Spele voor.
Jong SA blitse breek wêreldrekord
Daar is hoop vir Suid-Afrikaanse atletiek ná die teleurstelling by die Olimpiese Spele in Tokio.
Miné en Kyle sorg vir nóg medaljes
Dié jong atlete spog by hul Wêreldkampioenskap reeds met meer medaljes as Suid-Afrika se ganse Olimpiese span in Tokio.
Video: Silwer vir blitsige Benjamin
Suid-Afrika se juniors lê tans derde op die medaljepunteleer.