Die Stormers het sewe drieë gedruk om sy vertoonwedstryd teen die Northampton Saints op Franklin’s Gardens te wen.
Lees meerAlles vir Saterdag 9 Maart 2024
Tronktralies keer nie oudpolisieman om weer te bedrieg
Rhyno du Plessis was voorheen aan die polisie se taktiese reaksie-eenheid verbonde.
Brokkoli, pynappel, koek … en als smaak soos KFC
Dit is waarskynlik nie ʼn resep wat jy in die Kook-en-Geniet sal aantref of op ʼn tradisionele kostafel sal sien nie, maar dit is presies wat dié gewilde kitskosrestaurant onlangs op versoek van sy aanhangers opgedis het.
Hollywood: ‘Freaky Friday’-opvolg op pad; New Kids on the Block terug ná 11 jaar
In dié week se nuus uit Hollywood word Colin Firth se ikoniese “Pride & Prejudice”-hemp opgeveil, en kykers is nog nie heeltemal klaar met “Young Sheldon” nie.
Pensioengeld om staat te help? Aikôna!
Die vakbond Solidariteit is sterk gekant teen die gebruik van werkers se pensioenfondsgeld om sukkelende staatsinstellings uit hul finansiële penaries te help.
Elmé glimlag breed ná gooi van amper 60 m
Elmé Botha, ʼn Oos-Kaapse hamergooi-ster, mik na hoër hoogtes nadat sy die provinsiale rekord in dié item verbeter het.
Polisie gryp miljoene se nagemaakte goed in Jhb, Noordwes
Net Vrydag het die polisie beslag gelê op nagemaakte items ter waarde van R9 miljoen.
Toetskrieket: Indië klop vuisvoos Engeland
Dis nooit maklik om deur Indië te toer nie, maar om darem die soveelste keer boedel oor te gee, moet die gevaarligte laat flikker.
Bernard, Bizos boaan lys bultende beursies
As jy jou spaargeld in miljarde tel, is dit nie vreemd om binne ʼn oogwink die BBP van ʼn land soos Kambodja kwyt te wees nie. Vra gerus die Suid-Afrikaans gebore miljardêr Elon Musk,
‘Burgemeester verdien skopfiets, g’n duur motor’
Die sukkelende Govan Mbeki- plaaslike munisipaliteit sukkel om basiese dienste aan sy inwoners te lewer, maar steeds word amptenare met blink motors beloon, sê die burgerregteorganisasie AfriForum.
Marnus anker Aussie-beurt terwyl Matt baljaar
Marnus Labuschagne het 90 lopies in Australië se eerste kolfbeurt gemoker, terwyl Nieu-Seeland se Matt Henry sewe paaltjies laat kantel het.
Carlos leer uit sy eerstestelfoute
Carlos Alcaraz het weliswaar die eerste stel teen Italië se Matteo Arnaldi in Kalifornië verloor, maar hy het uiteindelik die wedstryd met 6-7, 6-0 en 6-1 beklink.
Ys in haar are – SA’ner laat die rekords in Noorweë spat
Sonder ʼn duikpak het Amber Fillary éérs 100 m, tóé 105 m en tóé 110 m onder die ys in Noorweë geswem. Die Guinness-wêreldrekord moet nou in vet letters agter haar naam staan.
#Dorplitiek: Midvaal faal inwoners selde
In die Midvaal-munisipaliteit in Gauteng het inwoners skynbaar min rede om te kla. Tog erken die burgemeester niemand is perfek nie.
Rise Mzansi se Vuyiswa Ramokgopa: ‘Ons wil SA herbou, verenig’
“Vanjaar is ʼn waterskeidingsverkiesing. Daarom sê ons dat 2024 ons 1994 is – want daar was sedertdien nog geen groter en belangriker verkiesing as vanjaar nie,” het Vuyiswa Ramokgopa, Rise Mzansi se premierskandidaat vir Gauteng, vandeesweek aan Maroela Media gesê.
Clover dalk in die sop oor grondboontjiebotter
Clover het vandeesweek duisende eenhede van sy Go Nuts-grondboontjiebotter herroep. Die maatskappy word nou deur die nasionale verbruikerskommissie ondersoek.
Annelisa op 75 gesond, geseënd en steeds geliefd
Annelise Weiland van “Suidooster,” wat diep in Suid-Afrikaners se harte gekruip het as Hilda van “7de Laan”, glo die lewe is heeltemal té kort om daagliks iets aan te pak wat jou sielsongelukkig maak.
Gholf: Palmer kon nie vir beter gevra het nie
Ses van die wêreld se beste spelers, onder wie die voorste speler op die wêreldranglys, asook vier ander wenners van Major-toernooie, het saam voorgeloop ná die tweede ronde van een van die glanstoernooie van die reeks.
Verkragter-pa kry twee keer lewenslank
Die dogtertjie was maar 11 maande oud toe die voorval plaasgevind het.
Musiekgenie kry toe eie klavier
Danksy ʼn paartjie van Sandton kan Jason Haas nou sy musiekdrome ten volle bewaarheid.