Raak hierdie Kersfees ontslae van jou wit olifante en ondersteun ‘n goeie doel!
Lees meerPromosies
Die vrou in die gemeenskap – my mense en my rol
“Waar is my plek? Wat is my roeping? Wat moet ek doen met my lewe?” Die “Vroue in Beweging” tema vir Desember is “Die vrou in die gemeenskap – my mense en my rol”. Hierdie tema bring die gemeenskap nader aanmekaar en beklemtoon die waarde van die vrou in verskeie rolle binne die samelewing.
Beredder jou finansies met Skuldhulp na ʼn skuldvrye toekoms
Die las van skuld kan oorweldigend wees en jou emosioneel en finansieel ontwrig. Vir baie Suid-Afrikaners is dit ‘n nagmerrie wat hulle ondervind, maar daar is ‘n lig aan die einde van die tonnel.
Nuwe podsendingsreeks daag ouers uit om anders te dink oor onderrig
Of jy nou ’n onderwyser, ’n leerling of ’n ouer is, beloof hierdie reeks om jou te help om op nuwe maniere te dink nie net oor onderrig en die toekoms daarvan nie, maar ook jou kind se rol daarin.
Meer as 50% van troeteldiere is oorgewig – is joune?
Die toename in vetsug onder troeteldiere oor die afgelope 15 jaar is verbysterend. Trouens, dit is die nommer een gesondheidsrisiko wat ons troeteldiere ervaar.
Hou die kinders besig dié vakansie met ʼn prettige aktiwiteitsgids
Hier is ‘n paar kreatiewe aktiwiteite om kinders se verveeldheid dié skoolvakansie te oorkom.
Wen ʼn Jolly Trolley vir die vakansie
Een gelukkige Maroela-leser kom in aanmerking om ʼn Jolly Trolley 4×4 Deluxe ter waarde van R3 499,00 te wen.
Laat jou beroepsdrome waar word
Potchefstroom Akademie & SAAHST is vasbeslote om studente by te staan om hulle passie in ’n florerende loopbaan te ontwikkel en ook as entrepreneur uit te blink. Met diverse kwalifikasies bemagtig hulle studente met vaardighede, kennis en ondervinding.
Geniet dié Geloftedag by die Voortrekkermonument
“Dit is die beste Gelofteweek-program wat nog aanmekaar gesit is, wat oud en jonk sal vermaak. Ons nooi mense van naby en ver om hierdie week saam met ons te kom geniet.”
Jou mediesefondskeuses vir 2024
Baie mense heroorweeg hulle maandelikse ledegeld, hoe hulle voordele gebruik en hoe om hulle keuse van mediese fonds met hulle gesin se ander benodighede te balanseer.
Ervaar gemoedsrus met produkte wat praat wanneer jy nie kan nie
Die stelsel werk saam met ʼn gratis app op jou foon en word gekoppel aan jou profiel om jou gesondheidsinligting met nooddienste en mediese personeel te deel, wanneer dit nodig is.
Helpende Hand se droom vir 2024: Waardes wat werk
Solidariteit Helpende Hand, ‘n organisasie wat op die opvoeding, opleiding en ontwikkeling van gemeenskappe fokus, het pas sy tema vir 2024 bekend gemaak: Waardes wat werk.
Fees bring plaasatmosfeer na Pretoria
Die Spit, Skud en Dans-fees ten bate van Solidariteit Helpende Hand se Bemagtig ʼn Kind-projek, het Saterdag, 11 November, die gemeenskap byeengebring vir ʼn dag van lekker kuier en feesvier.
Video: Vervul jou roeping met verdere studie
Ons weet dit is dikwels nie moontlik vir ʼn jong vrou of ʼn volwassene om haar huis en gesin agter te laat en voltyds vir drie of vier jaar te gaan studeer nie. Om hierdie rede is die nauurse afstandsmodel by Akademia in baie opsigte ʼn antwoord op gebed vir soveel studente.
Vervolgde Christen-kinders se grootste Kersfeeswens
Hulle oë blink van vreugde as hulle dink aan die komende Kersseisoen en die speletjies, heerlike kos, Kersliedere en gewoel by hulle huis met mense wat soontoe kom om meer oor Jesus te hoor. Maar ondanks hulle opgewondenheid, is die grootste Kersgeskenk waarna hulle smag egter veilige kinderjare.
Moenie jou nalatenskap oorlaat aan wanbesteding
Jy sal nie jou bates sommer net aan enige vreemdeling oorhandig nie, reg? Hoekom sal jy toelaat dat dit met jou nalatenskap gebeur?
Verseker jou gemoedsrus op die langpad
Feestyd is alweer om die draai. Vir baie beteken dit dat dit tyd is om die eindbestemmings vir die vakansie te bespreek en voertuie te begin voorberei vir die lang en swaargelaaide reis af see toe, of na aangrensende lande.
Wen met feeste.net
Met meer as 800 feeste wat jaarliks in Suid-Afrika plaasvind, om nie eers te praat van al die optredes, konserte, markte, ens. nie, kan jy nou jou dagboek betyds volmaak met alles wat jy graag wil bywoon.
Studie as die beste belegging in die huidige ekonomiese klimaat
“Daar is ʼn sterk direkte positiewe verband tussen inkomstevermoë en kwalifikasies.”
Capedry: Van gestoofde droëvrugte tot ʼn middaghappie vir skoliere
Capedry bied die volle waardeketting – van die boom in die grond tot in die pakkie wat jy by die huis oopmaak om heerlike gestoofde droëvrugte as bykos te bedien of in jou kind se skooltas vir ʼn middaghappie in te pak.