“Elke kind is eiesoortig en moet op die unieke plek ontmoet word waar hy of sy tans is, en dán begelei word na waar hulle wil én kan wees.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Laerskool van Riebeeckpark"
‘Dit gaan nét oor die kind, punt!’
“Eindelik gaan dit nét oor die kind, punt! Want ’n skool vorm die kind se vonk wat die gesinsvuur laat vlamvat en soos ’n veldbrand deur die gemeenskap en eindelik die hele land kan versprei.”