Lees jy graag Maroela Media? Ondersteun ons met ʼn vrywillige finansiële bydrae.skenk nou
  • 25-2-2021
  • Kontak ons
  • Teken in Word deel
Maroela Media
Leefstyl
25 Februarie 2021
Kieslys 
  • Nuus
    • Alle nuus
    • SA nuus
    • Wêreldnuus
    • Geldsake
    • Nuuskommentaar
    • In diepte
    • Grondhervorming
    • Plaasaanvalle
    • Koronavirus
      • Woods ‘nie roekeloos’ tydens ongeluk
      • Veiligheidswag met staat se IT-toerusting betrap
      • Geliefdes krap kop oor oop graf
      • Massagebed vir plaasaanvalle beplan
      • Twee vas oor bakkievrag gesteelde suurlemoene
  • Debat
    • Alle debatte
    • Rubrieke
    • Redakteursbrief
    • Meningsvormers
    • Só sê die lesers
    • Nuuskommentaar
      • Chris Chameleon: ʼn Vlieg in die salf
      • #JongStemme: En wat beteken Afrikaans vir jou?
      • afrika kontinent africa Afrika is nie oop vir sake doen nie – en dis jammer
      • ‘Die virus in die woud’
      • #JongStemme: Is verskuiwing na afstandonderrig regtig vooruitgang?
  • Sport
    • Alle sportnuus
    • Rugby
    • Krieket
    • Gholf
    • Atletiek
      • Pienaar terug in Cheetahs-trui teen Stormers
      • Woods ‘nie roekeloos’ tydens ongeluk
      • CrossFitters gaan weer met Ope sweet
      • Stoinis en Sams bult spiere in lopiefees
      • Smith nog vies vir Aussies, maar wil Indië-stryd reël
  • Kos
    • Alle kos
    • Drinkgoed
    • Gebak
    • Vleis en seekos
    • Soetgoed
    • Stuur jou familieresep
    • Resepteboeke
    • Hap-video’s
    • Vinnige resep-video’s
      • Resep: Sjokolade-ganache
      • Resep: Broccoli-en-biefbredie
      • Resep: Plaatkoekies
      • Resep: Spatz-kaaskoek
      • Bevrore kosse: Gerieflik, gesond en bekostigbaar
  • Afrikaans
    • Alle afrikaans
    • Boeke
    • Gedigte
    • Idiome & uitdrukkings
    • Taalgebruik
    • Interessante woorde
    • Boek van die maand
      • Boekresensie: Welvaartskeppers
      • Skryfnet, ʼn splinternuwe Afrikaanse skryfskool, is hier!
      • Gedig: Saffraanpeer gee ‘n lekker stroop
      • Boek: ‘Soldaat’ – Reynardt Hugo
      • Boek: ‘As jy droom’ – Daniëlla van Heerden
  • Vreemd
    • Alle vreemdhede
      • Pikkewyn pronk met goudgeel gewaad
      • Kyk: Selfs Siri dink Eskom maak nie reg
      • Hoeveel hande? Foto laat mens kopkrap
      • ʼn Gesonder vel met behulp van … slakke?
      • Balans-truuk: Vroue kan, maar mans kan nie
  • Goeie goed
    • Alle goeie goed
    • Goeie nuus
    • Stiltetyd
    • ToekomsVenster
      • Gedagte vir die dag: God se volmaakte pad
      • ToekomsVenster: Struikel boontoe
      • Skryfnet, ʼn splinternuwe Afrikaanse skryfskool, is hier!
      • ‘Uitdagende jaar’ stuit nie dié Elsiesrivier-matrikulant
      • Einstein moet ligloop vir SA topmatrikulant
  • Leefstyl
    • Alle leefstyl
    • Gesondheid
    • Mense
    • Motors
    • Ouerskap
    • Reis
    • Só maak mens
    • Tegnologie
    • Tuin
    • Voorkoms
      • Gloves In A Bottle: Hoe werk ʼn beskermingsroom?
      • Vyf natuurverskynsels om na uit te sien in 2021
      • Ford se Ranger word slim
      • ‘Die virus in die woud’
      • ‘Uitdagende jaar’ stuit nie dié Elsiesrivier-matrikulant
  • Vermaak
    • Alle vermaak
    • Flieks
    • Musiek
    • Doen-dinge
    • Top 20
    • Bekendes
    • Teater
    • Televisie
      • Van Gogh-skildery eerste keer in ʼn eeu te sien
      • Die beste nuwe SA programme wat jy nou aanlyn kan kyk
      • Franse musiekduo se paaie skei ná 28 jaar
      • Só gaan dit met prins Philip
      • Ruhan du Toit terug op die Top-20
  • Radio
    • Alle radionuus
    • Uitsaaitye
    • Radiodramas
    • Podsendings
    • Briekaandraai
      • ToekomsVenster: Struikel boontoe
      • doring-kroon-kruis-teks-bybel ToekomsVenster: Daar is die Lam van God
      • Wiele2Wiele ry met die Kia Picanto X-line
      • ToekomsVenster: Sewe sakke sout
      • Luister: ‘Afrikaans is nie dood nie’
  • Kontak
    • stuur jou nuuswenk
    • stuur ‘n boodskap
    • nuusbriewe
    • ondersteun ons
    • adverteer
    • maroela-studiefonds
    • maroela op jou slimfoon
    • telegram-nuusflitse
    • kompetisies
    • winkel
  • Leefstyl

    • Gesondheid
    • Mense
    • Motors
    • Ouerskap
    • Reis
    • Só maak mens
    • Tegnologie
    • Tuin
    • Voorkoms

Ouerskap Rubrieke

‘Die virus in die woud’

  Ander skrywers  ·   24 Februarie 2021
Geen kommentaar

Voorspelbaarheid en roetine bied sekuriteit vir jong kinders. Hulpmiddels soos gepaste storieboeke kan ingespan word om kinders voor te berei.

Lees meer
 AfriForum Kraal Uitgewers leierskap onderwys spelterapie

Goeie nuus Ouerskap

Matrikulant, jou loopbaanreis begin hier

  Promosie  ·   23 Februarie 2021
Geen kommentaar

Aansoeke vir voorgraadse studies is nog tot Dinsdag 2 Maart oop.

 Akademia Matrieks promosie Universiteite

Ouerskap Toetentaal

Om moedertaalonderrig te onderskat, is om onderwys te verdoem

 22 Februarie 2021
1 kommentaar

Vanjaar, meer as ooit, moet die belangrikheid van moedertaalonderrig in Suid-Afrikaanse skole besef word. Met Internasionale Moedertaaldag, wat pas Sondag gevier is, kan ʼn mens terugkyk na die tragiese verloop van die vermindering van moedertaalonderrig in skole.

 moedertaal Moedertaaldag moedertaalonderrig onderwys SOS

Ouerskap Toetentaal

Moedertaaldag: Akademia trots op Afrikaans

 21 Februarie 2021
1 kommentaar

“Sonder ons moedertale sou ons konseptueel veel armer gewees het.”

 Akademia moedertaal Moedertaaldag moedertaalonderrig

Goeie nuus Ouerskap

Ma se blink plan om meer sigbaar te wees by skoolhek

  Leonie Bezuidenhout  ·   19 Februarie 2021
16 kommentare

“Hulle was dadelik bekommerd oor hoe hulle my sou raaksien tussen al die ander ouers en kinders wat daar saamdrom. Ons het toe begin dink aan maniere hoe ek meer sigbaar vir hulle kon wees.”

 Kemptonpark

Goeie nuus Ouerskap

Curro vier uitstekende matriekuitslae

 19 Februarie 2021
Geen kommentaar

Die 1 525 leerders van Curro wat in 2020 die matriekeindeksamen afgelê het, het daarin geslaag om ʼn buitengewone slaagsyfer van 99,5% te behaal.

 Curro Matrieks Onafhanklike Eksamenraad onderwys

Goeie nuus Ouerskap SA-nuus

Matriekuitslae: 99%-slaagsyfer vir CVO-skole

  Christa Steyn Bezuidenhout  ·   19 Februarie 2021
10 kommentare

“Dit is weer ʼn bewys dat leerders wat hard werk en die kennis wat hulle geleer het goed kan toepas, goed in die IEB-eksamen presteer.”

 In die nuus Matrieks matriekuitslae onderwys

Goeie nuus Ouerskap

Aanlyn skool se toppresteerders skitter met goeie uitslae

 19 Februarie 2021
3 kommentare

“Dit is ʼn bewys van die moed en vasberadenheid van die klas van 2020. Ons is baie trots op al ons gr. 12-leerders wat verlede jaar met ongekende omstandighede te doen gehad.”

 Breinlyn Matrieks Onafhanklike Eksamenraad onderwys

Goeie nuus Ouerskap

Foto’s: Gr. 1’s so blink soos ’n nuwe sikspens

  Esté Meyer Jansen  ·   15 Februarie 2021
Geen kommentaar

“ʼn Mens kon sien die kinders se oë blink van pure opgewondenheid, en ek is seker die tandjies het net so geskitter agter daardie maskers.”

 foto's In die nuus onderwys skole

In diepte Ouerskap SA-nuus

Skolesluitings het negatiewe uitwerking op gesinne

 7 Februarie 2021
2 kommentare

Die verlenging van die skoolvakansies om die verspreiding van Covid-19 te voorkom, kan lei tot onsekerheid, verandering in slaap- en eetpatrone, verhoogde irritasievlakke en negatiewe gedrag, meen kenners.

 gesin In die nuus onderwys skole

Ouerskap Rubrieke

Help jou kind om uit te sien na die grootskool

  Ander skrywers  ·   4 Februarie 2021
Geen kommentaar

Die lyk of die Covid-19-virus nog vir die res van die jaar gaan bepaal hoe en wanneer ons kinders skool toe gaan. Dit hoef egter nie ’n onseker tyd te wees nie. Hier is ’n paar wenke wat kan help om die eersteskooldagmonster se tande te trek.

 Afrikaans.com onderwys skole
skoolskoene-2

Ouerskap Rubrieke Verbruikersake

Verbruikersake: Kommissie doen beroep op skole en ouers oor skoolklere

 4 Februarie 2021
13 kommentare

Met die skole wat binnekort heropen, skuif ouers en skole se aandag nou ook na een van die kwessies waarmee ons al jare lank sit: skoolklere. Ina Opperman gee raad.

 skoolklere verbruikers

Gesondheid Ouerskap

Kweek ons ’n kluisenaargenerasie?

 29 Januarie 2021
Geen kommentaar

Henda van der Merwe, van die CMR Gauteng-Oos, sê een van die moontlike resultate, wat nog nie wyd bespreek is nie, is dat ons ʼn generasie kweek wat meer op aanlyn kontak steun as om van aangesig tot aangesig met mekaar te wees: jongmense met ʼn soort onthouer of kluisenaarpersoonlikheid.

 CMR Gauteng-Oos Geestesgesondheid
sos-leierskapkongres-2018-paul-colditz

Ouerskap SA-nuus

Berei nóú voor vir beheerliggaamverkiesings

 28 Januarie 2021
Geen kommentaar

Die verkiesing van die meer as 300 000 nuwe skoolbeheerliggaamlede in Maart vanjaar is belangriker as ooit.

 beheerliggaam FEDSAS onderwys skole

Ouerskap Rubrieke

Liewe grondslagfase-mamma hier is wat jy moet doen

  Ander skrywers  ·   28 Januarie 2021
Geen kommentaar

Jou gr. 1-kind beleef nie angs omdat hy nie skool toe kan gaan nie. Hy ervaar teleurstelling omdat hy nie sy nuwe skooluniform kan aantrek óf sy nuwe tas kan sleep óf sy nuwe Pritt-buisie kan gebruik nie.

 onderwys skole SOS Wolkskool

Ouerskap Rubrieke

Help! My kind begin die skooljaar aanlyn

  Ander skrywers  ·   27 Januarie 2021
4 kommentare

Selfstandigheid en verantwoordelikheid is twee belangrike vaardighede wat hier aangeleer kan word. Mamma, moenie hul prentjies inkleur of uitknip nie!

 SOS Wolkskool
skole-jan2021-01.jpg

Ouerskap SA-nuus

Regstreekse gesprek: Aanlyn leer – Die toekoms van onderwys?

 26 Januarie 2021
Geen kommentaar

Die heropening van skole is weereens in die nuwe jaar vertraag en dit word nou duidelik dat onderwysers hulself al meer op aanlyn leer sal moet toespits. Maar hoe doeltreffend is dié manier van leer en is dit ʼn werkbare oplossing vir die dilemmas wat die onderwysstelsel tans in die gesig staar?

 koronavirus onderwys regstreeks skole SOS

Ouerskap SA-nuus

Kommer oor hoe afsonderingsregulasies kinders raak

  Tania Heyns  ·   22 Januarie 2021
8 kommentare

Ingevolge afsonderingsregulasies is dit verpligtend vir elke persoon ouer as ses jaar om in die openbaar ’n masker te dra.

 AfriForum afsonderingsregulasies

Goeie nuus Ouerskap

Covid-19 stuit nie studie by Akademia

 22 Januarie 2021
Geen kommentaar

Ondanks die ontwrigtende tydperk waarin die wêreld tans verkeer, is Afrikaanse hoëronderwysinstelling Akademia reeds goed op dreef om hierdie akademiese jaar op ʼn hoë noot af te skop.

 Akademia onderwys opleiding Universiteite

Gesondheid Ouerskap Podsendings Rubrieke

Ouers en leerders, skop jul jaar met gesondheid af

  Esté Meyer Jansen  ·   20 Januarie 2021
Geen kommentaar

Jy as ouer kan hierdie gewoontes sommer vir jou hele gesin aanleer sodat jou kinders van jongs af ’n gesonde leefstyl handhaaf. As jy dalk ’n onderwyser is, verstaan ek hoe besig jou rooster mag wees en hierdie gesonde leefstyl sal jou net meer energie gee om die jaar met al sy uitdagings aan te pak.

 AfriForum onderwys
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • …
  • 65
  • 66
  • 67
  • →

Teken In

Jou wagwoord vergeet?

Herstel jou wagwoord

Oeps! Het jy jou Maroela-fontein-wagwoord verloor? Geen probleem! Ons kan vir jou ’n skakel na jou e-pos toe stuur. Klik bloot op die skakel in daardie e-pos om ’n nuwe wagwoord te kies.

Ons weet jy verlang reeds na ons almal in Maroela-fontein.

Kanselleer

Word deel van Maroela-fontein

Registreer op die webwerf

Jou wagwoord is per e-pos aan jou gestuur. Kanselleer

Word deelTeken in

Peiling

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Nuus oor die koronavirus

Sien ook die regering se amptelike webwerf by sacoronavirus.co.za

Video

  • Resep-video: Gebakte knoffelbrood

Koolstoof

  • Resep: Sjokolade-ganache
  • Resep: Broccoli-en-biefbredie
  • Resep: Plaatkoekies
  • Tuis
  • Nuus
  • Debat
  • Sport
  • Kos
  • Afrikaans
  • Vreemdhede
  • Goeie goed
  • Leefstyl
  • Tegnologie
  • Vermaak
  • Radio
  • Kontak ons
  • Stuur jou nuuswenk
  • Maroela op jou slimfoon
  • Nuusbriewe
  • Nuusflitse op Telegram
  • Kompetisies
  • Oor ons
  • Ondersteun ons
  • Adverteer
  • Maroela-studiefonds
  • Werk vir Maroela
Maroela Media is ʼn Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela-gemeenskap wil wees. Maroela Media se Christelike karakter is die kern van ons redaksionele beleid. Die beste van alles? Dis gratis!
IAB

Maroela Media is deel van die Solidariteit Beweging. Bepalings en voorwaardes geld. © 2011 - 2021 Maroela Media.

  • Tuis
  • Nuus
  • Debat
  • Geldsake
  • Sport
  • Kos
  • Afrikaans
  • Vreemdhede
  • Goeie goed
  • Leefstyl
  • Vermaak
  • Radio
  • Koronavirus
  • Weer
  • Winkel
  • Ondersteun ons
  • Oor ons
  • Kontak ons