Die Regterlike Dienskommissie (RDK) het sy kortlys van kandidate vir drie poste by die hoogste hof van appèl bekendgemaak.
Lees meerAlles vir Vrydag 12 April 2024
Kernwapens: ‘Wêreld kan by SA leer’
“Dit is so dat daar tans wêreldwyd weer ʼn kommer oor kernwapens en ʼn moontlike kernoorlog heers. Vir lank het lande hul kernwapens verminder, maar so 10 jaar terug het die neiging geswaai.”
Vishoek-brand: Verdagte vrygelaat
Die polisie het in hierdie stadium nie voldoende bewyse teen die man nie.
Kenia, Nigerië herroep hoesstroop van SA
Dié hoesstroop word in Suid-Afrika deur Kenvue vervaardig.
Lyfstraf in skole: Leerders gemaan om hand op te steek
Leerders, wat aan lyfstraf onderwerp is, word gemaan om na vore te kom en dit aan te meld.
Vrou gevonnis oor polisieman se moord
Tydens die ondersoek is Zanele Mkhonto, wat in ʼn verhouding was met sers. Thwala, met die moord verbind.
Nóg ʼn bondeltjie vreugde op pad vir Oud-Springbok
“Baie geseënd en vrek opgewonde.”
Topstudente van Akademia by spogfunksie beloon
Dit volg nadat Akademia vroeër die dag ʼn rekordgetal van 464 kwalifikasies, waarvan 84 nagraadse kwalifikasies is, toegeken het.
Luister: Rykdom van Afrikaanse plekname in dié dorre streek
In die mond van sommige Suid-Afrikaners is die Karoo alles wes en suid van Bloemfontein.
Van spaarvarkie tot e-handel: leer kinders só die ABC van geld
Wat is geld en wat doen jy daarmee? Hoe leer jy jou kinders in ʼn digitale era wat geld en die waarde daarvan is? En hoe presies oorreed jy hulle om te spaar? Hier is ʼn paar wenke.
ToekomsVenster: Loop jou skoene deur vir die Evangelie
Het jy al vir iemand vertel?
‘Geliefdes, gemeenskap bly bid’ ná bekende ruiter se ernstige beserings
“Nou pak ons hierdie situasie soos ons alles sal pak; dit het gebeur en al wat ons kan doen, is om vorentoe te kyk,” sê Janita Doyer se dogter oor die lang herstelpad wat voorlê nadat haar perd gestruikel en sy ernstige beserings opgedoen het
Vlermuiskaste in wildtuin verwyder
Besoekers het oor die soogdiere se mis en geluide gekla.
Luister: Magé skryf klankbaan vir eie lewenspad
“Ek het ʼn dieper wete dat alles oukei gaan wees en ten goede gaan meewerk, solank ek net myself kan wees.”
Sharks se nuutgevonde sukses lê in voorspelerkrag
ʼn Voorry van Ox Nché, Bongi Mbonambi en Vincent Koch kan sekerlik met die beste ter wêreld saamgesels.
‘Bid meer, bekommer minder’ sê Groot FM met biddag
Gaste soos Retief Burger, Riana Nel, Heinz en Alette Winckler, Jannie Putter en Lindie Strydom sal ook deelneem aan gesprekke, gebed, aanbidding en lofprysing. Daar sal om die uur gebid word.
Bulls kan met Saints saamgesels
ʼn Rits Bulls-sterre het by die huis gebly, maar Jake White kon steeds ʼn goeie span kies om Saterdagaand teen die Northampton Saints in die kwarteindstryd van die Kampioenebeker te speel.
Wian Taljaard ʼn dromer bowenal
Hy het vir ʼn wyle gedink hy moet sy stadslewe vaarwel roep, ʼn stuk grond iewers in die berge koop en daar, sonder enige wêreldse bekommernisse, gaan bly.
Prins William maak eerste verskyning ná Kate se kankeraankondiging
Pa en seun het ʼn sokkerwedstryd tussen Aston Villa en Lille bygewoon.
NSFAS: Kommer oor studente ná raad ontbind
R53,6 miljard is aan NSFAS toegewys om meer as een miljoen studente gedurende die 2024- akademiese jaar te finansier. Daar heers nou kommer oor wat van dié studente gaan word.