Die rekord bly darem in die Parkie-familie, aangesien die oud-Menloparker Mariska Meyer (36) die rekord destyds opgestel het.
Lees meerAlles deur die skrywer Carli Koch
Kaapstad wil miljarde in water, sanitasie belê
Die bou van ʼn veilige watertoekoms, die betroubare lewering van skoon water, waardige sanitasiegeriewe, die vermindering van rioolstortings en die verbetering van afvalwaterbehandeling om die omgewing en binnelandse watergehalte te help beskerm, bly die stad se sleutelprioriteite.
Vier beseer toe Pta-tronk brand
Die vermoede is dat die brand in een van die eenhede uitgebreek en toe vinnig na ander eenhede versprei het weens die afwesigheid van brandmure tussen die eenhede.
SA wil malaria teen 2028 uitwis
Hoewel groot vordering reeds in die stryd teen malaria gemaak is, sterf ʼn kind in Afrika steeds elke 60 sekondes weens die siekte.
Jong Bokke slaggereed vir reeks in Queensland
Bafana Nhleko, breier van die span, is in sy noppies oor die voorbereiding vir die kampioenskap. Die Junior Bokke het reeds vir die o. 20-reeks na Queensland in Australië vertrek.
Polisie soek na twee wat Pta-paartjie oorval
Die twee is met ʼn vuurwapen en ʼn mes aangehou terwyl die boewe hul huis geplunder het.
Verkeersbeampte op N2 in Mpumalanga doodgery
Die senior provinsiale inspekteur was ten tyde van die ongeluk saam met ʼn kollega besig met roetine wetstoepassing toe die vragmotor hom getref het.
Bokke se oorsese bepalings bevestig
Die Springbokke skop hul oorsese veldtog in Junie teen Wallis in Londen af.
Vrou glo in Brakpan verkrag, vermoor
Een van die verdagtes is glo voorheen op aanklagte van moord in hegtenis geneem.
Ooste van Pretoria kan teen Woensdag lig sien
Die kragtoevoer na dele van die ooste van Pretoria sal volgens die Tshwane-metroraad teen Woensdag herstel wees.
15-jarige spoedvraat gerat om geskiedenis te maak
Kirsten Auerswald (15) sal die jongste vrouebestuurder nóg wees om aan die nege uur lange Eezi-motorwedren deel te neem.
Bokke, Neuschäfer en Steyn kan pryse losslaan
Die wenners van die SA Sporttoekennings word vroeg in Mei tydens ʼn spoggeleentheid by die Sun City Superbowl aangewys.
Wêreldbeker wink vir SA vroue by binnenshuise hokkietoernooi
Hokkie Suid-Afrika het Woensdag die span vir die komende Afrika-nasiesbeker in Swakopmund in Namibië aangewys.
Oud-SuperSport-baas sterf
Brandon Foot, ʼn groot gees in krieketkringe, is Vrydag op die ouderdom van 63 oorlede.
Voortbestaan van Kaapsehoop se wilde perde in gedrang
Die getal wilde perde op Kaapsehoop het die afgelope dekade drasties afgeneem, grotendeels weens motoriste wat die perde in die gebied raakry.
Vlermuiskaste in wildtuin verwyder
Besoekers het oor die soogdiere se mis en geluide gekla.
Enkele staalpaal, geen heining: Só lyk grens met Lesotho
“Die ANC het die mense van Wepener en alle gemeenskappe aan die Lesotho-grens en die provinsie heeltemal in die steek gelaat.”
Die ‘Queens’ is in Kaapstad (en bring koninklike verkeersknope)
Dié luukse skepe onder die vaandel van Wesgro sal Vrydag en Saterdag na hul volgende bestemmings vaar.
Motoris veilig ná stroom motor meesleur
Die nooddienste het onverpoos te werk gegaan om die bestuurder tussen End- en Rabiestraat te red. Sy het geen beserings in die oorstromingsvoorval opgedoen nie.
Klimmuur-spoedvraat op pad na Spele
Aniya Holder het dalk minder as twee jaar gelede met spoedklim begin, maar gʼn uitdaging staan in die pad van haar drome nie. Vandag is sy die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat op pad is na die Olimpiese Spele om in dié item te gaan meeding.