Reeza Hendricks het nie net wild en wakker geslaan nie en met berekende kriekethoue die gapings gevind.
Lees meerAlles vir Sondag 28 April 2024
Miljoene rande se gesteelde voertuie teruggekry
Benewens die voertuie het die Limpopo-polisie ook op ander items, soos hoesstroop, beslag gelê wat verdagtes oor die grens landuit wou smokkel.
MotoGP: Brad eindig sesde, skuif af na sewende
Die afwagting was groot, maar Binder was Saterdag in die chaotiese blitsren in een van 14 ongelukke betrokke.
Boekbedryf werp alles in stryd teen omstrede kopieregwet
Met die viering van Wêreldboeke-en-kopieregdag hang die omstrede kopieregwet steeds soos ʼn donker wolk oor ons plaaslike boekbedryf. Maroela Media het uitgevind alles is nog nie verlore teen dié wet nie.
Mobiele biblioteek wil boeke na gemeenskap neem
Dié inisiatief is veral in die konteks van Wêreldboeke- en Kopieregdag, wat op 23 April gevier is, goeie nuus vir lesers én die boekbedryf.
Twee in KZN vas oor kinderpornografie
Die polisie het nie net honderde seksuele foto’s en video’s van kinders gevind nie, maar ook foto’s en gesprekke wat oor die misbruik van seuns handel.
Nóg ʼn week sonder beurtkrag, sê Eskom
Beurtkrag is nou al langer as ʼn maand opgeskort.
Stormers móét wen op toer – Dobson
“Ons vat ons Springbok-spelers saam en ons is oorgehaal om alles in die stryd te werp om te wen.”
Die week in foto’s
Oorstromings in China, betogers in Venesië en gestrande loodswalvisse in Australië. Kyk saam na die week se nuusgebeure in foto’s.
Pas SEB toe, of sluit jou deure, sê eiendomsreguleerder
Volgens Sakeliga het die regering ten doel om alle ekonomiese aktiwiteite onder “politieke beheer” te bring, selfs ondernemings wat niks met die staat te doen het nie.
#Dorplitiek: Gʼn water in De Aar, maar ANC wil skool bou
Inwoners van De Aar in die Noord-Kaap was verbaas toe ʼn sooispitseremonie vir ʼn nuwe skool skynbaar oornag gereël is, veral aangesien die dorp gereeld sonder krag of water is.
Pollard en vrou verwelkom babaseuntjie
Die skopsensasie se eersteling het 3,6 kg by geboorte geweeg.
Talle staproetes in Kaapse Skiereiland gesluit weens brande
Die brande is glo deur weerlig veroorsaak.
Luister: Nuwe wind waai vir Sonja se ‘Harlekyn’
“Dit maak my vreeslik opgewonde, en ek beskou dit as ʼn voorreg dat verskeie generasies nou my musiek kan ontdek óf herleef.”
Eskom waarsku oor plakkate teen kragpale
Mense is in die verlede al doodgeskok of beseer terwyl hulle dié plakkate as deel van politieke partye se verkiesingsveldtogte teen hierdie strukture aangebring het, het die kragvoorsiener gesê.
Gholf: Miljoene vir Louis en kie in Adelaide
Die Suid-Afrikaners se Stinger-span het saam met die Aussies se Rippers eerste in die spanafdeling geëindig en ʼn uitspeelstryd vir die eerste keer in 28 LIV-toernooie tot gevolg gehad het.
Wêreldklas-sportstadion nou seeroog
Die DA het reeds ʼn jaar gelede dringende optrede oor die stadion by die munisipaliteit geëis, maar niks is nog daaromtrent gedoen nie.
Man verdrink in Witbank-dam
Die water waarin die man se liggaam gevind is, is ongeveer ses meter diep.
Uitdagende rol laat Trix wéér SA tasse pak
Trix Vivier is nie bang vir ʼn nuwe uitdaging nie, selfs al beteken dit sy moet in een jaar op drie verskillende kontinente woon.
Nadal neem wraak op De Minaur
Hoewel dit onmoontlik is om die horlosiewysers heeltemal terug te draai, het Rafael Nadal gewys waartoe hy in staat is toe hy met Alex de Minaur in Madrid afgereken het.