Demi Lee Moore, Eloff en Appel is terug op die Top-20 met hul jongste bekendstellings.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Top 20"
‘Die Kontrak 3’-wenner maak sy debuut op Top-20
Die wenner van “Die Kontrak 3” maak vandeesweek sy debuut op die Top-20.
Samantha Leonard betree weer Top-20
Riaan Benadé se “Boksemdais” bly vir eers op in die nommer-een-posisie.
Driekuns vir Barto op Top-20
Barto spog met drie liedjies op dié Top-20.
Bokgees bedaar op Top-20
Loufi en Leon Schuster se rugbyliedjies val beide etlike plekke op die Top-20.
Gʼn einde aan Bokkoors op dié Top-20
Hierdie week se Top-20 vier die Springbokke se sege behoorlik.
Riaan Benadé se hele boksemdais is nou tops
Na slegs twee weke op die Top-20 is Riaan Benadé se “Boksemdais” nou heel bo-aan die treffersparade.
Riaan, Elandré, Loufi terug op Top-20
Die liriek-video van dié liedjie is in minder as vier dae reeds meer as 85 000 keer op YouTube gekyk .
Die Piesangskille styg weer na nommer 1 op Top-20
Appel se “Foute” tel ook weer momentum op.
Riana Nel kuier weer op dié Top-20
Riana Nel hoef beslis nie te wonder of sy op Maroela Media se jongste treffersparade verskyn nie.
Brendan Peyper dans tot op dié Top-20
Brendan Peyper maak weer sy toetrede die week met sy jongste enkelsnit, “Moegdans”, so eie aan sy musiekstyl.
Juan Boucher en Tasché kies koers op dié Top-20
Juan Boucher en Tasché bou ʼn brug tussen populêre en alternatiewe musiek met hulle eerste snit saam, en dit maak reeds die week sy buiging op Maroela Media se treffersparade.
Dis Bokkoors op hierdie week se Top-20!
Bokkoors het Suid-Afrika behoorlik gepak en twee liedjies vir die Springbokke doen goed op ons Top-20.
Spoegwolf betree dié Top-20
Spoegwolf se “Cloetesville” verskyn die week op die Maroela Media Afrikaanse Top-20 op nommer 17. Die liedjie is ook deel van hul aanlyn album, Lente,…
Dis geen grap! Schuster betree dié Top-20
Juanita du Plessis se “Liewe jinne!”, Kurt Darren saam met Eloff en Ricus Nel se “Kwagga karnaval” asook Leon Schuster se “Die Bokmasjien” maak die week hul toetrede tot die Top-20.
Die Piesangskille bly bo-aan die Top-20
Die Piesangskille bly vir eers op die nommer een-posisie met “Inge 2”.
Die Piesangskille gly tot bo-aan dié Top-20
Die alternatiewe Afrikaanse groep, Die Piesangskille, se nuutste uitreiking, “Inge 2”, neem die nommer een posisie in.
Groot marakas op dié Top-20
Snotkop maak die week sy verskyning op die Top-20 met “Marakas”, en Appel se “Foute” bly vir eers nommer een.
Vier nuwe snitte kuier op dié Top-20
Saam met Bobby van Jaarsveld en Rooksein, spog Droomsindroom en Janie Bay saam met Elandré ook met nuwe musiek op vandeesweek se Top-20.
Riana Nel vra ‘wat nou’ op Top-20
Dié snit onttroon Appel se ‘Foute’ op die treffersparade.