Die hoeveelheid hoëgehalte wyn wat verlore gegaan het, sou sowat 80 000 bottels kon vul.
Lees meerAlles vir Dinsdag 20 Februarie 2024
Verkiesing 2024: Dís wanneer ons kruisies trek
Pres. Cyril Ramaphosa het Dinsdag die datum vir die verkiesings van 2024 aangekondig.
Werkloosheid: Kaapstad die beste, Noordwes die swakste
“Die Wes-Kaap het slegs die afgelope kwartaal meer as 23 000 nuwe poste geskep. Noordwes het 30 000 poste verloor.”
Begrotingsrede: Godongwana wéét hoe gek NGV is, maar durf hy dit sê?
“Dit is mos kranksinnig om te dink die regering kan die bykomende sowat R300 miljard, wat die NVG gaan kos, deur belasting invorder.”
Geregtigheid ná eenjarige in bendes se kruisvuur sterf
“Die eenjarige is doodgeskiet toe hy in die kruisvuur beland het van twee mededingende bendes wat op mekaar gevuur het.”
‘Ntshaveni moet jammer sê oor kragopwekker-uitlatings’
“Prakties gesproke betaal belastingbetalers steeds vir die diesel vir dié kragopwekkers. Vir Ntshaveni om die bestaan van die kragopwekkers te ontken is die toppunt van arrogansie wat tot dusver tekenend geword het van pres. Cyril Ramaphosa se administrasie.”
Polisie soek na bende wat motoriste in spitsverkeer beroof
Die polisie in Johannesburg soek nog na die vermeende rowers wat glo Dinsdag motoriste op die M1 naby die Crown-wisselaar beroof het.
Veiligheid by UP prioriteit te midde van loonstaking
AfriForum Jeug het ʼn dringende beroep gedoen op die Universiteit van Pretoria (UP) nadat stakers Dinsdag die eerste klasse van die akademiese jaar ontwrig het.
Elke oggend ʼn oproep; nou net stilte
“Die persoon wat in my man vasgery het, het hom net daar gelaat. Iemand moes iets gesien het, ons het op Facebook rondgevra, maar tot vandag het ek geen antwoorde nie.”
ToekomsVenster: Kiekies uit die geheue
Ek noem dit sommer geheue-kiekies. Ek neem foto’s in my gemoed en bêre dit vir ʼn ander dag. Dis kosbare oomblikke, geleenthede, gawes wat nooit weer net so herhaal sal word nie.
Alligator het 70 muntstukke ingesluk
Die dieretuin het intussen besoekers versoek om nie enige muntstukke in water te gooi by die dieretuin nie.
Werkloosheidskoers nou op 32,1%
Die werkloosheidskoers ingevolge die uitgebreide definisie (wat insluit ontmoedigde werksoekers) word beskou as ʼn meer akkurate weerspieëling van die werklike getal werklose Suid-Afrikaners. Dié syfer staan op 41,1% met ʼn kenner wat waarsku dit dui op langertermyn, strukturele probleme in die plaaslike ekonomie.
Lesufi maak groot beloftes aan Gauteng
Meer werksgeleenthede, verhoogde veiligheid, ʼn florerende ekonomie, minder misdaad, beter energieoplossings, nuwe skole en ʼn einde aan e-tol is Maandag aan inwoners van Gauteng beloof.
Swaar straf vir oupa wat sewejarige verkrag
Die man van Groblersdal is direkte tronkstraf opgelê ná hy skuldig bevind is aan die verkragting van ʼn sewejarige familielid.
Grondrestitusie verbreek armoedesiklus
“Die studiebevindings help ons om te verstaan dat grondrestitusie nie net oor finansiële en ekonomiese geregtigheid gaan nie, maar ook oor sielkundige en maatskaplike herstel; dit is ʼn les wat ons in gedagte moet hou wanneer ons die sukses of mislukkings van grondrestitusieprogramme evalueer,” sê Thoko Didiza.
Steve Hofmeyr, Anneli van Rooyen tref op Top-20
Dié snit is onlangs met ʼn voetstamp-ritme verwerk.
BMW se allerbeste?
BMW se iX1 is ʼn openbaring as dit kom by ʼn battery- elektriese voertuig (BEV).
Maandpakket vir pensioenarisse by rustige ATKV-Natalia
Kom skep onvergeetlike herinneringe in ʼn asemrowende omgewing.
Paula Reto in SA vir Sun City-gholf
Vanjaar se toernooi, wat Woensdag begin en Vrydag eindig, word op die uitdagende Lost City-uitleg beslis en dit gaan Reto en die res van die deelnemers se talente behoorlik toets.
Departement verwerp video oor ‘entstofsterftes’
“Lede van die publiek word versoek om hierdie misleidende sosialemedia-inhoud te ignoreer. Die stemboodskap het die potensiaal om aansienlike verwarring, woede en angs te veroorsaak, veral onder diegene wat hul geliefdes weens die Covid-19-pandemie verloor het.”