Adj.pres. Paul Mashatile sê die bespoedinging van grondhervorming is in belang van maatskaplike geregtigheid.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "grondhervorming"
Finansiering van miljarde moet opkomende boere help
Volgens die departement gaan die program oor ʼn tydperk van 10 jaar ingefaseer word, met die departement wat minstens R3,2 miljard in hierdie tyd sal belê.
‘Regering kelder sélf swart boere’
Drie begunstigdes van grondhervorming voer daagliks ’n stryd om grondsekerheid en is magteloos teen plunderaars en onwettige besetters.
Hernude pogings om Onteieningswetsontwerp te stuit
“Ons het historiese voorbeelde uiteengesit wat wys dat ʼn land óf onteiening sonder vergoeding het óf groei beleef, nooit albei nie.”
‘Onderbenutte grond’ is geensins onbenut nie
TLU SA doen ʼn beroep op die ANC om te verduidelik wat hy met onderbenutte grond bedoel.
Kaderontplooiing knou grondhervorming
“Indien Mantashe se definisie van hervorming as kaderontplooiing deurgaan, is Saai nie bereid om sy samewerking te gee nie.”
Volgende onteieningshekkie op pad, waarsku VL
“Daar is wel ʼn gedeelte, spesifiek die omskrywing van onteiening vir grondhervorming, wat ons gaan beveg.”
Grondhervorming moet steeds vinniger gebeur – ANC
Die ANC sê egter dit moet gedoen word sonder om skade aan ander sektore van die ekonomie aan te rig.
‘Hef aan lê voor’ – onteieningstryd nog lank nie verby
Sommige kenners sê hoewel pogings om die Grondwet te wysig om onteiening sonder vergoeding moontlik te maak in die parlement verslaan is, dit slegs ʼn tydelike oorwinning vir die demokrasie is.
Onteieningswet wat misluk ‘oorwinning vir SA se grondwetlike bestel’
“Nasionalisering van grond en die uitsluiting van die howe om grondonteieningsake te besleg, soos voorgestel deur die ANC en die EFF, sou die oppergesag van die reg ondermyn en Suid-Afrika tot ’n ekonomiese dorsland verminder het.”
Onteiening: ‘Mislukking van diep immorele wetsontwerp ’n groot oorwinning’
“Onteiening sonder vergoeding is ’n onmenslike beleid wat gemotiveer word deur ’n kombinasie van korrupte hebsug en wrok.”
Parlement stem vandag oor grondonteiening
“As hierdie wetsontwerp ’n tweederdes stem kry, verdoem dit die kanse op ekonomiese herstel in Suid-Afrika.”
TLU SA: Doen jou deel teen OSV
“Inwoners van die land moet weet dat OSV nie net ’n probleem vir eienaars van landbougrond is nie. Dit is ’n probleem wat elke Suid-Afrikaner raak.”
Verslag lê ANC se ‘verdraaiing van geskiedenis’ bloot
AfriForum het ʼn verslag bekendgestel wat beweer dat die presidensiële adviespaneel oor grondhervorming en landbou ʼn verslag aan pres. Cyril Ramaphosa oorhandig het wat ʼn verwronge prentjie van die land se geskiedenis skep.
Tyd dat die ANC onteiening agterlaat
“Die wêreld verstaan nie dat ’n idee wat oral waar dit ingestel is net tot ekonomiese verval, verdriet en lyding gelei het, onder die ANC nie anders sou verloop nie.”
Steeds geen huurkontrakte vir boere
Die minister van landbou het drie maande gelede reeds met die geraakte boere vergader, maar weinig vordering is glo sedertdien gemaak.
Wet oor Grondhof ‘maak nie sin’ – AfriForum
“Die voorgestelde wetsontwerp bevat ’n legio aspekte wat nie sin maak nie en misbruik kan word.”
DA nader VN oor onteiening
Die VN word versoek om die Suid-Afrikaanse regering te maan om sy menseregteverpligtinge ingevolge die internasionale reg na te kom deur nie prosesse na te jaag wat sal inbreuk maak op Suid-Afrikaners se eiendomsreg nie.
Onteiening: Staat het reeds 9,8 miljoen hektaar grond onder kuratorskap
“Die ANC wil eerder die Grondwet sy sondebok maak en die deur oopmaak vir ʼn strydlustige EFF wat die fondasies van ons demokrasie wil afbreek deur die artikel 25-wetsontwerp.”
Inwoners maan teen ‘selektiewe gebruik’ van onteieningswet
Volgens die komitee was sekere mense ten gunste van die wetsontwerp, mits die onteiening gaan lei tot verhoogde produksie, voedselsekerheid, werkskepping, die vermindering van armoede en die uitroei van ongelykheid.