“Die hof het ook kennis geneem van die gemeenskap se ontevredenheid met die moord weens die teenwoordigheid van mense wat buite die hof bymekaar gekom het.”
Lees meerAlles vir Maandag 24 Oktober 2022
Monet-skildery en koning Charles III-wasbeeld ook met kos besmeer
Die Monet-kunswerk het in 2019 op ʼn veiling $111 miljoen gehaal.
Kaapstad wil skatryk Rus se seiljag verbied
Kaapstad se burgemeester probeer voorkom dat ʼn superseiljag ter waarde van sowat R9 miljard die stad se hawe binnekom.
Gupta-broers moet pa staan vir oortredings in die Vrystaat
“Elke dag wat hul uitlewering vertraag word, is ʼn dag wat die mense van die Vrystaat van geregtigheid ontneem word.”
ToekomsVenster: Voel jy die genade?
Dalk kyk ons nie meer nie, en as ons kyk sien ons nie meer nie, en as ons sien gryp dit ons nie meer aan die hart nie. Sê my, voel jy die genade?
Derde aangekeer ná sewe ontsnap
Al die ontsnaptes is Zimbabwiese burgers wat skuldig bevind is aan renosterstroping.
Nag van hel ná riool in huis opstoot
“Die reuk het naderhand in die lug gehang en aan alles geklou. Ons het begin naar word daarvan.”
Sunak is nuwe Britse premier
“Ek wil ons ekonomie regruk, ons party verenig en ‘n diens lewer vir ons land.”
Finansiering van miljarde moet opkomende boere help
Volgens die departement gaan die program oor ʼn tydperk van 10 jaar ingefaseer word, met die departement wat minstens R3,2 miljard in hierdie tyd sal belê.
Liggame in motor geïdentifiseer
“Met die polisie se aankoms op die toneel het hulle die wiele van ʼn motor uit die water in die steengroef sien uitsteek. Die res van die motor was nie sigbaar nie.”
Pasop vir donderstorms hiér
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) waarsku dat die stormweer tot oorstromings in laagliggende gebiede, kwesbare formele en informele nedersettings, asook op brûe en paaie kan lei.
Staking kom vir staatsdepartemente
Die Vereniging vir Staatsamptenare het die jongste aanbod van 3% verwerp en die regering van arrogansie beskuldig terwyl hy ook die lot van werkers misken.
Video: Dieretuin sluit oor slang se ‘Houdini’-ontsnapping
Die slang staan nou as Houdini bekend na die bekende ontsnappingskunstenaar,
Kyk: ‘Boere is keelvol’
Tientalle boere in bakkies, trekkers en stropers het Maandag na Roedtan in Limpopo opgeruk, waar drie verdagtes in die hof verskyn het in verband met die moord op Nico Janse van Rensburg.
Oulike Venue nou meer aanloklik
Hyundai het nou vir die Venue ʼn bietjie plastiese sjirurgie gereël en die eindresultaat is oulik.
Taylor Swift trek Spotify plat
Dié tegniese glips was van korte duur en is binne ’n uur vandat die eerste luisterprobleme kop uitgesteek het, opgelos.
Reën lag laaste in Protea-stryd
Quinton de Kock was egter aan die brand vóór en ágter die paaltjies teen Zimbabwe.
Justin Bieber-kaartjiehouers boos oor terugbetalings sloer
Dit blyk dat veral Kaapse kaartjiehouers sukkel om hul geld terug te kry.
Misdadigheid binne vervoerstelsel dringend gepak
Die Spesiale Ondersoekeenheid het verskeie oorsake van sistemiese en bedryfsprobleme wat tot korrupsie en wangedrag aanleiding gee, in sy verslag uitgewys.
Musiekvideo: Stadsjapie met boerehart sing oor jagnaweke
Hy koester tye op die familieplaas en verheug hom daarin dat sy kinders op die plaas kan grootword.