Weens die ontwrigtings kon die metro se begroting vir die komende boekjaar nie ter tafel gelê word nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Tshwane"
Tshwane-werkers wat aanhou staak dalk hul werk kwyt
Dit Stad Tshwane het begin om kennisgewings uit te reik om werknemers wat die afgelope week by die onwettige staking betrokke was se werkskontrakte te…
Tshwane oorweeg regstappe teen vakbond vir staking
“Die stad kan nie langer vir ʼn losprys gehou word nie.”
AfriForum staan metropolisie by tydens onrus in Pretoria
“Te danke aan vinnige optrede en samewerking tussen die verskillende rolspelers is die situasie gou ontlont.”
Onwettige staking ontwrig dienste in Tshwane
“Die stakende werkers hinder en intimideer wetsgehoorsame werknemers se pogings om hul pligte uit te voer.”
Tshwane bekommerd oor skerp styging in Covid-19-gevalle
Die stad waarsku dat inwoners hulle binnekort in die vierde Covid-19-vlaag kan bevind indien die nodige maatreëls nie gevolg word nie.Die Stad Tshwane sê ʼn kommerwekkende styging in Covid-19-infeksies oor die afgelope sewe dae is onder die stad se inwoners aangeteken.
Weer glo oorsaak van kragonderbrekings in Tshwane
Talle gebiede in Johannesburg was ook vir groot gedeeltes van Maandag reeds sonder krag.
Al meer grondgrype in Tshwane
Die organisasie sê die grondbesettings veroorsaak dat die eiendomswaarde in die gebied afneem, misdaad toeneem en sakegeleenthede verminder.
Watertenkwaens in Tshwane ontplooi ná ontploffing by pompstasie
Die Palmiet-aanjaagpompstasie werk in hierdie stadium net teen 55% van sy gewone daaglikse kapasiteit, nadat drie motors wat gebruik word om die pompe aan te dryf, die naweek ontplof het.
DA-raadslid in Tshwane bedank oor ‘rassisme’
Die DA-raadslid Tshepo Kgobane gaan nou by Herman Mashaba se party, ActionSA, aansluit.
Metrorail bied beperkte treindiens in Tshwane
“Weens veiligheidsredes en die ernstige gevolge van diefstal en vandalisme, sal treine nie by alle stasies kan stilhou nie.”
DA-raadslid as burgemeester van Tshwane verkies
Die aanstelling volg ná maande van onrus en onsekerheid in die hoofstad.
Personeel in Tshwane-hospitale met Covid-19 gediagnoseer
Albei hospitale se fasiliteite is ontsmet en personeel is in isolasie geplaas.
DA wen hofstryd oor Tshwane
Tshwane sal hopelik dán ʼn nuwe burgemeester hê.
Gauteng gekap oor Konstitusionele Hof-aansoek oor Tshwane
“Daar is geen sprake daarvan dat die ANC demokrasie eerbiedig nie.”
Tshwane-metro-diefstal: Derde verdagte vas; nog een in hof
Die Valke het ʼn derde verdagte in hegtenis geneem in verband met bedrog, geldwassery en korrupsie van R53 miljoen.
Miljoene van Tshwane-metro gesteel: Nog een vas
ʼn Tweede verdagte is in hegtenis geneem vir sy beweerde betrokkenheid by bedrog, geldwassery en korrupsie van R53 miljoen.
ANC se Tshwane-magspel moet gefnuik word
Die DA en ons koalisievennote het gewis foute gemaak in ons pogings om ’n sukkelstad in ’n wenstad te omskep, skryf DA-LP Cilliers Brink.
Zille oor Tshwane: ‘Ons het belangrike lesse om te leer’
Dít was ons Achilleshiel, skryf Helen Zille, federale voorsitter van die DA.
Wonderboom-lughawe kry nuwe baadjie
“Dis asof die ligte weer aangeskakel is. Daar is weer kommunikasie en ʼn konstante beweging van voertuie wat herstelwerk kom doen.”