Die Proteas het hul openingswedstryd van die Wêreldbeker-netbaltoernooi gewen en mensig; dit was omtrent vir jou ʼn partytjie in Kaapstad.
Lees meerAlles vir Vrydag 28 Julie 2023
‘Afrika in beheer van sy eie lot’ – Ramaphosa
Pres. Cyril Ramaphosa het Vrydag op die tweede Rusland-Afrika-beraad in Sint Petersburg in Rusland ’n toespraak gelewer.
Motoris tydens kaping geskiet
“Een verdagte is noodlottig gewond en die ander verdagtes het in die gekaapte motor gevlug.”
Owerhede slaggereed vir Wêreldbeker-netbaltoernooi in Kaapstad
Die owerhede staan slaggereed om seker te maak die Wêreldbeker-netbaltoernooi wat Vrydag in Kaapstad begin, verloop seepglad en sonder enige ongewenste voorvalle.
Video: Son, spoed en kampeer-pret by kykNET Buite Ekspo in Sondela
Natuurlik word die Springbokke se kragmeting teen Argentinië in die Castle Lager Rugby-kampioenskap ook regstreeks op groot skerms by dié ekspo uitgesaai.
Slegte nuus oor brandstofpryse
Diesel en paraffiengebruikers se sakke kan dalk van volgende maand geruk word, met ’n groot styging in dié brandstofpryse wat verwag word.
Beurtkrag terug in Ekurhuleni se hande
Die munisipaliteit het Eskom verseker dat hy beheermaatreëls ingestel het om die uitdagings te hanteer wat hom verhoed het om aan die reëls en regulasies te voldoen.
Pasklaar medisyne vir jou vee
V-Tech kan ook alternatiewe bied wanneer rakmedisyne in die apteke uit voorraad raak, of wanneer ʼn boer verskillende konsentrasies van ʼn bepaalde medisyne soek.
ToekomsVenster: Kom ons praat oor sonde
Dit is juis die verrassende aspek van ons God. Hy gee nie met ons op nie. Hy roep sonder ophou. Hy roep terug, Hy wag dat ons soos die verlore seun in nederige afhanklikheid sal terugkeer.
Tshwane vra kwytskelding van loonverhogings
Die stad is in kennis gestel van sy nienakoming van sekere klousules van die SALGBC se kollektiewe ooreenkoms rakende dissiplinêre prosedures vir die versuim om die finale jaar van die driejaarsalaris- en loonverhogingsooreenkoms vir werknemers te implementeer.
Derduisende teken petisie om ‘7de Laan’ op kassie te hou
Net die idee dat meer as 120 mense werkloos gelaat word in ʼn land waar die ekonomie reeds vervalle is, is dit siek om die minste te sê, lui die petisie.
Man hardloop kilometers teen mensehandel
“Bewusmaking daaroor is glad nie na wense nie. Dit moet deel word van skoolkurrikulums en daar moet op ʼn daaglikse basis daaroor berig word.”
Fase 4 wyk nie
Eskom het aangekondig dat fase 4-beurtkrag tot Saterdag om 05:00 van krag sal wees, gevolg deur fase 3 tot 16:00.
Wenner van Jan H Marais-prys bekendgemaak
Dié prys word vir ’n uitstaande bydrae tot Afrikaans as wetenskapstaal toegeken. Die prysgeld beloop R750 000.
Word selfstandig: produseer jou warm water met ʼn hittepomp
Vir jou beteken dit warm water vir ʼn bad of stort wanneer jy dit ook al nodig het – met lae energieverbruik.
’n Vinniger, stiller en veiliger slypskyf
Dié slypskyf werk drie keer vinniger as konvensionele slypskywe en boonop met minder geraas, stof en vibrasie. Dit beteken ’n boer of sy werknemers kan enige slypwerk vinniger en in meer gemak afhandel.
Schoenmaker hou by haar goue lees
Tatjana Schoenmaker is ʼn wêreldkampioen nadat sy sopas die eindstryd van die 200 m-borsslagitem in Japan gewen het.
Mooikrans: Meer as net ʼn landboukollege
Ons oudstudente is op plase, of iewers in die landboubedryf werksaam in Amerika, Kanada, Australië en talle ander lande. Selfs op ‘n melkplaas in Hongarye! In Suid-Afrika word hulle opgeraap deur boere wat op soek is na opgeleide jong boere met meer as die alledaagse ervaring in die praktyk.
Verbeter jou sonpanele se uitset met tot 15%
ʼn Onlangse studie, gedoen as deel van ʼn navorsingsprojek by die Universiteit van Stanford in die VSA, het bevind dat stof en ander neerslae op sonkragpanele die effektiwiteit tot en met 40% tot 50% kan afbring.
Dié alle-terreinband vir avontuur-entoesiaste
“Die bande is aan uitmergelende toestande blootgestel. Ons kan sovêr gaan om te sê ons het al probeer om hulle te verniel, maar tot dusvêr het die AT2-bande net uitstekende resultate gelewer.”