Pres. Cyril Ramaphosa sê die lyding in Gaza is “buite menslike begrip of denke”.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Cyril Ramaphosa"
Ramaphosa ‘speel viool’ wyl SA brand
“Indien Ramaphosa ʼn toga in plaas van ʼn duur pak gedra het, sou hy ʼn 21ste-eeuse Nero gewees het wat sy viool speel terwyl hy kyk hoe Rome brand.”
Nog ʼn staatsrede sonder rede?
“Die eenvoudige waarheid is dat dit erger is as voorheen, en ons het dit alles in die verlede gehoor.”
SA regering ‘konsekwent’ oor toepassing van internasionale reg – Ramaphosa
“Laat dit in die geskiedenisboeke aangeteken word dat Suid-Afrika nie onder diegene was wat hul oë toegeknyp het of beweer het dat hulle nie weet nie.”
Onderrig ‘belangrikste wapen’ in stryd teen armoede
Die prestasie dat verlede jaar se matrieks die hoogste slaagsyfer in die geskiedenis van die Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen (NSS) behaal het, is volgens pres. Cyril Ramaphosa ʼn bewys dat onderrig “ʼn leer uit armoede” is.
Ramaphosa: ‘Teentransformasie-magte wil ANC vernietig’
Daar is sosiale en politieke magte wat hard werk om die “winste van vryheid” wat oor die afgelope drie dekades behaal is, te ondermyn.
Ramaphosa het ‘geen belangstelling’ om president te wees
“Ramaphosa se houding, hoe hy praat, hoe hy loop en hoe hy hom gedra, is dié van ʼn man wat nie belangstel in die verantwoordelikhede wat daarmee gepaard gaan om die president van Suid-Afrika te wees nie.”
Miljoene rande vir ‘beste van die beste’ vir Inkwazi-passasiers
Die Suid-Afrikaanse Lugmag (met ander woorde die belastingbetaler) moes oor die afgelope vyf jaar byna R139 miljoen hoes aan na bewering spyseniering aan boord die Inkwazi- presidensiële vliegtuig. “Dit kan mos nie,” sê ’n verdedigingskenner.
Ramaphosa: ‘ANC nou sterker, vol vertroue vir nog ʼn oorwinning’
Daar is volgens Ramaphosa meer tyd nodig om die invloed van kolonialisme en apartheid uit te wis.
Finansiële las van klimaatsverandering moet deur skuldiges gedra word
Pres. Cyril Ramaphosa sê die behoefte om Suid-Afrika se energiesektor koolfstofvry te kry het selfs dringender geword in die lig van koolstofbelasting en ander maatreëls “wat deur ontwikkelende ekonomieë ingestel is in die stryd teen klimaatsverandering”.
Nie nodig vir paniek oor NGV – presidensie
Vincent Magwenya, woordvoerder van pres. Cyril Ramaphosa, sê die president teken nié voor die voet elke keer wanneer hy ʼn wetsontwerp ontvang nie.
Jong mans moet oplossing vir geslagsgeweld help vorm – Ramaphosa
Vanjaar se 16 dae van aktivisme teen geweld teen vroue en kinders- veldtog het begin kort ná ʼn gru-misdaad waarin ʼn jong vrouestudent van die Kaapse Skiereiland-Universiteit van Tegnologie betrokke was.
Ramaphosa by MRK verkla oor kinders wat honger ly
Volgens ʼn verslag deur die Nelson Mandela Kinderfonds ly 4,8 miljoen van die land se 20 miljoen kinders daagliks honger.
Ramaphosa verwelkom wapenstilstandooreenkoms in Gaza
“Dit is my hoop dat hierdie verposing pogings sal versterk om ʼn volstrekte einde aan die huidige konflik te bring.”
Onderwys moet dringend gedekoloniseer word – Ramaphosa
“Ons moet koloniale teorieë en praktyke uitdaag om veerkragtige onderwysstelsels te bou wat gesentreer is op Afrika-perspektiewe en -ervarings.”
Phala Phala: Soedanees se buffels teel al aan
“Sodra die stof oor hierdie hele ding gaan lê het, sal daar na Mustafa uitgereik word oor sy buffels en die deposito wat hy daarvoor betaal het.”
Geen plan om Reserwebank se mandaat te wysig – Ramaphosa
Pres. Cyril Ramaphosa het Donderdag die onafhanklikheid van die Suid-Afrikaanse Reserwebank in die parlement verdedig nadat dit tydens die president se laaste parlementêre vraag-en-antwoordsessie van die jaar in twyfel getrek is.
Ramaphosa verklaar openbare vakansiedag
Die president kon homself egter nie keer om van die geleentheid gebruik te maak om ‘n verkiesingstoespraak af te steek nie.
Bok-oorwinning veel meer as net ‘sportprestasie’ – Ramaphosa
“Die Springbokke se reis na die geskiedkundige oorwinning in die 2023-Wêreldbeker gaan net soveel oor ons reis na nasieskap as oor sportuitnemendheid.”
Ramaphosa op pad na Frankryk vir finaal
As die Springbokke die All Blacks Saterdagaand op Stade de France klop, sal dit die tweede keer wees dat Ramaphosa as president van Suid-Afrika die Webb Ellis-trofee saam met die Bokke omhoog hou. En daarmee saam hoop Suid-Afrikaners vir ʼn lekker, ekstra vakansiedag om ʼn oorwinning te vier.