Die skool spog met 28 slim-klaskamers, twee slim wetenskaplaboratoriums, ʼn rekenaarlaboratorium, ʼn afdeling vir vroeë kinderontwikkeling, ʼn biblioteek en ʼn administrasieblok.
Lees meerAlles vir Woensdag 7 Februarie 2024
Gru-ongeluk eis hoogswanger onderwyseres
Nel se ma, Barbara du Plooy, en haar tweejarige dogtertjie, Carli, was glo saam in die motor toe die tragiese ongeluk plaasgevind het.
Groblersdal: Video’s in hof gewys van ‘aanval’ op werker
“Hy het vir my gesê na hoe hy behandel is sal hy nooit terugkeer nie, en sou hulle vrygelaat word hy beslis doodgemaak sal word,” het konst. Grigory Maleasenya, die ondersoekbeampte in die saak, die hof Woensdag meegedeel.
Nog ’n beslissing in Intercape se guns
Die polisie en die Valke word nou gedwing om 165 voorvalle van geweld en intimidasie teen Intercape te ondersoek.
Mbombela-narkotiseur vermoor: ‘Hy was ons anker’
“Niks maak sin nie. Niks sal ooit weer sin maak sonder hom nie. Ek het nie woorde nie, hy was ons anker…”
ʼn Elektriese voertuig vir ongeveer R300 000?
GWM se intree-Ora kos wel om en by R300 000, maar dit is nou voor ons regering hul hande op hom kry.
Bela-wetgewing ‘gevaarlike wegholtrein’
Die vakbond Solidariteit is uiters bekommerd oor die wyse waarop die Bela-wetgewingsproses “doelbewus deur die regering afgerammel” word.
Kiden KD125-J – Betroubaar, bekostigbaar
Die KD125-K is ‘n gewilde afleweingsfiets maar nou is daar ook die KD125-J, met dieselfde meganiese dele maar wat soveel beter lyk en as ‘n pendelfiets aangewend kan word. En teen slegs R21 900 behoort hy in meeste begrotings te pas.
ToekomsVenster: Met dankbaarheid
Mag die grootsheid van God se genade wat prakties op soveel maniere in jou en my lewe uitspeel ons altyd, weer en weer, sprakeloos laat.
‘Somber’ atmosfeer by Hoërskool Riebeeckstad ná bustragedie
Die polisie het intussen bevestig dat die bus deur een van die skool se onderwysers bestuur is.
Pa vas ná hy glo dogtertjies verkrag
Die pa het die kinders glo verbied om by maats te gaan kuier en wanneer hulle tuis was, die vensters en deure dig toegehou. Hy het hulle na bewering ook beveel om nie ʼn woord te rep oor wat by die huis gebeur nie en dit “hulle geheim te hou”.
Haarkapper se goue reëls vir gesonde kopvel, glansende haarkleur
Hier is drie wenke vir ʼn gesonde kapsel.
Bafana gerat om bordjies teen Nigerië te verhang
“Almal doen wat van hulle verwag word en soms is dit belangriker as om met ʼn paar groot name te spog.”
Christia duik in ‘Diepe waters’-kulkunstenaar se verkleurmannetjieskoene
“Vir my was die besluit om Candy te vertolk eintlik ʼn maklike een. Sy is divers en speel self ʼn klomp verskillende rolle binne haarself.”
SA ontwerpers bekoor met tydlose modeskeppings
“Ons ontwerp vir gewone vroue en as die ontwerp nie goed lyk aan enige vrou se figuur nie, sit ons dit nie eers op ʼn loopplank nie.”
Stemdag dán bekend
Ramaphosa lewer Donderdagaand sy staatsrede en hoewel dit nie in die verlede die gebruik was nie, is daar nietemin bespiegel dat die president dalk die geleentheid sou gebruik om ʼn kiesdatum bekend te maak.
Verbruikersake: Stel jou finansiële doelwitte vir 2024 op
As jy dit nog nie gedoen het nie, is dit nou ʼn goeie tyd om na te dink oor jou finansies en betekenisvolle doelwitte vir die komende jaar te stel.
Elektrisiteitsprivatisering vind reeds plaas
RMB voer aan dat teen die huidige tempo van private investering en ontwikkeling in elektrisiteitsopwekking die private sektor teen 2025 meer elektrisiteit as Eskom sal produseer.
Lesersbrief: Die ander probleem met minimumloon
Ons probleem in die land is nie die jaarlikse aanpassing van die minimumloon nie. Ons probleem is die feit dat die een werker R5 000 verdien en die ander R100 000.
Die maand van die oueraand
Moet my asseblief nie verkeerd verstaan nie. Ek wil regtig graag by die skool asook die ontwikkeling van my kind betrokke wees, maar ek kan doodeenvoudig nie elke week, vir die eerste vier weke van die nuwe skooljaar, een tot twee aande hiervoor afstaan nie.