Die weerdiens voorspel boonop ʼn yskoue naweek vir groot dele van die land.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Eskom"
Dissiplinêre stappe ná Medupi-ontploffing
Dit sal sowat R2,5 miljard kos om Medupi se eenheid 4 te herbou.
Eskom vandeesweek glo gesaboteer
Van die beweerde sabotasievoorvalle het plaasgevind terwyl die Tutuka-kragstasie in Mpumalanga besig was met voorbereidings om die opwekkingseenhede weer op dreef te kry.
Beurtkrag is terug
Sedert Vrydagmiddag het opwekkingseenhede by die Arnot-, Majuba-, Hendrina- en Kusile-kragstasie uitgeskop.
Effense verligting van beurtkrag
Eskom-spanne het Vrydagmiddag ’n opwekkingseenheid by onderskeidelik die Kusile- en Majuba-kragstasie weer in diens gestel.
Verslapping van regulasies moet verkryging by Eskom versnel
Eskom sê die besluit beteken hy gaan vinniger en doeltreffender besluite kan neem oor kritieke verkrygingskwessies wat die land se ligte moet help aanhou.
Vrydagaand is ligte uit
Minstens 2 094 MW word aan beplande instandhouding afgestaan, terwyl nog 16 305 MW kapasiteit weens ander probleme nie beskikbaar is nie.
Eskom loop Skoor se sperdatum mis
“Die komitee bly verbind daartoe om Eskom te help om sy uitdagings te oorkom.”
Beurtkrag al 32 dae ingestel – en nóg op pad
Foutiewe opwekkingseenhede het Eskom se kragnetwerk al ʼn kwart van sy kapasiteit gekos.
Beurtkrag weer later vandag ingestel
Meer as 15 000 MW is tans nie beskikbaar nie, weens onbeplande onderbrekings.
Ligte later weer af
ʼn Opwekkingseenheid by die Kusile- en Arnot-kragstasie sal na verwagting weer Dinsdagmiddag in diens gestel word.
Eskom-hoë vat die pad
Phillip Dukashe, hoof van kragopwekking, sê hy ’n behoefte om ʼn balans in terme van sy gesondheid, gesin en werk te handhaaf.
Dis dalk weer binnekort ‘ligte uit’
Beurtkrag kan dalk op kort kennisgewing ingestel word aangesien die kragnetwerk tans onder erge druk verkeer – veral gedurende spitstye.
Beurtkrag word Saterdag opgeskort
Eskom sê beurtkrag sal Saterdag om 12:00 opgeskort word omdat kragopwekking voldoende herstel het.
Effense goeie nuus oor beurtkrag
Eskom het Vrydag gesê weens die laer aanvraag oor die naweek sal fase 1-beurtkrag van 22:00 tot Maandagoggend om 05:00 toegepas word.
NVG, Eskom werk saam aan staatskapingsake
Dit volg nadat die kommissie na staatskaping se verslag aan die lig gebring het dat die omstrede Gupta-familie ʼn plan deurgevoer het om die kragvoorsiener met die hulp van oudpres. Jacob Zuma te kaap.
‘Ons het nie genoeg kapasiteit’ – Eskom
Kragopwekkingseenhede het sedert die langnaweek die een ná die ander uitgeskop of die gees gegee.
SA res van week in donkerte
Die kragvoorsiener beleef ook tans vertragings in die terugkeer van kragopwekkers by verskeie kragstasies.
‘Staatskapers het ons baie skade berokken’ – Eskom
Die DA het egter min hoop dat iemand gaan boet vir die kaping van Suid-Afrika se nasionale kragvoorsiener.
Zuma ‘sentraal’ tot Guptas se kaping – Zondo-verslag
Luidens die verslag is oudpres. Jacob Zuma geïdentifiseer as iemand wie se karakter van so ʼn aard is as dat hy teen sy eie mense ingespan kon word om die Guptas se sakebelange te bevorder.