Brande, besoedeling en ʼn sonsondergang. Kyk saam na wat die afgelope week in die wêreld gebeur het.
Lees meerAlles vir Sondag 3 Maart 2024
Jong man ernstig beseer toe hy teen handreling val
Dit het op die oog af nie gelyk of hy ernstige beserings opgedoen het nie, maar ʼn hospitaalbesoek en X-strale het ‘n ander prentjie geskets.
Afrika-Spele: SA stuur sterk span na Ghana
Daar word hoë verwagtinge van die groot Suid-Afrikaanse span gekoester wat van 8 tot 23 Maart in Akkra, Ghana, aan die 13de Afrika-Spele deelneem.
‘Wettiging van prostitusie sal mensehandel, slawerny net vererger’
Enigeen kan ʼn slagoffer word van mensehandel, waarsku Emma. Die misdadigers teer op ʼn sekere soort kwesbaarheid.
Lyon draai Kiwi’s deurmekaar
Australië se Nathan Lyon het tien paaltjies in die eerste toets teen Nieu-Seeland geneem, terwyl Cameron Green met kolf en bal uitgeblink het.
‘Wonderwerk op wonderwerk’ ná spoegkobra pa, seun pik
Dit gaan elke dag beter met die pa en seun van Botswana wat Maandag albei deur ʼn Mosambiekse spoegkobra op hul plaas in die Tuliblok gepik is.
Olé! De Minaur wen in Mexiko
“Ek het dit glad nie verwag nie. Ek het glad nie goed in aanloop tot die toernooi gevoel nie en ek moes myself die heeltyd moed inpraat.”
Só lyk beurtkragvooruitsig vir die week
Beurtkrag sal tot Maandag om 16:00 opgeskort bly nadat opwekkingseenhede weer in diens gestel is en danksy voldoende noodreserwes.
Soektog na Joslin lewer bebloede klere op
Die polisie het sy soektog na Joslin uitgebrei met hommeltuie en soek-en-reddingshonde wat ook betrek word.
Vier Ierse spanne asook Bulls en Lions beur na vore
Al vier Ierse rugbyspanne het Vrydag en Saterdag, selfs sonder die meeste van hul Sesnasies-spelers, bonuspuntoorwinnings in die Verenigde Rugbykampioenskap behaal, wat sake vorentoe vir veral die Stormers en Lions kan beduiwel.
‘Super-fêns’ vra bloot net om Rugbywêreldbeker by te woon
Die sogenaamde “super-fêns” Mama Joy Chauke en Botha Msila het bloot by die OR Tambo-lughawe opgedaag en versoek om die Springbokke na die Wêreldbekerrugbytoernooi in Frankryk te vergesel en het sodoende ʼn reis van meer as R1,3 miljoen losgeslaan.
Vordering gemaak, sê Eskom oor verslag wat bestuur kap
Die verslag is in September aan die tesourie en die minister van finansies oorhandig en dit is nou eers bekend gemaak aangesien verskeie regering- en Eskom-belanghebbendes die afgelope maande “tyd gegun is” om die verslag voldoende te bestudeer.
Bulls kan sege geniet, maar harde werk lê voor
“Dit was ʼn lang pad om tot hier te kom, maar ons het nou ʼn oortuigende oorwinning behaal. Ja, ons is dankbaar om bó die Stormers op die punteleer te bly, maar ons het nog nie iets groot gewen nie.”
Kyk: Wêreld se beste o.18-tennisspeler praat Afrikaans
Oostenryk se Joël Schwärzler klim deesdae die internasionale tennissuksesleer, maar hy het ʼn passie vir Afrikaans, ProNutro en natuurlik krummelpap.
Vrouespan maak trots in LA
Suid-Afrika se vrouesewesspan is deur na die kwarteindstryd van die Los Angeles-toernooi, maar die Blitsbokke se treurmare duur voort.
Video: SA joernalis vertel van gruwels in Israel
In die strate van Be’eri, naby die grens met Gaza, staan kinders se fietsies rond asof die eienaar net vinnig die huis in is om koeldrank te kry.
Luister: Dozi sing weer ná ʼn dekade
Dozi het gedink hy is klaar met musiek, maar die musiekbedryf was nog glad nie klaar met hom nie.
Polisiegebou wat sluit enigste een van nege wat gebruik word
Slegs een van die nege geboue in die Telkom Towers-gebouekompleks is deur die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) gebruik en is dié nou ongeskik vir menslike gebruik verklaar.
Wêreld kort gou 44 miljoen onderwysers
Die verslag lys ongunstige werkstoestande en swak salarisse as redes waarom talle onderwysers die beroep verlaat.
Charl en Louis rooiwarm in die woestyn
Die amperse boomlose Royal Greens-gholfbaan met die lowergroen ruveld in die woestyn in Djeddah in Saoedi-Arabië, pas die vier Suid-Afrikaners (Stinger-span) wat daar in die LIV-toernooi speel soos ʼn handskoen.