Lourentia Lombaard het glo vroeër reeds ’n bekentenis afgelê.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Joslin Smith"
Joslin Smith: Vrou maak glo bekentenis
Lourentia Lombaard is die jongste verdagte om strafregtelik van klein Joslin Smith se verdwyning aangekla te word.
Joslin Smith: 32-jarige vrou in hof
ʼn 32-jarige vrou sal Maandag in die Vredenburg-landdroshof verskyn in verband met die verdwyning van die sesjarige Joslin Smith.
Joslin Smith-saak: Oproerigheid by hof veroordeel
Die polisie het skokgranate en traanrook op woedende inwoners afgevuur wat Woensdag buite die landdroshof op Vredenburg betoog het.
Joslin Smith: Aanklagte teen beweerde sangoma laat vaar
Inligting oor waar die vermiste Joslin (6) moontlik kan wees, word intussen deur die staat opgevolg.
Joslin Smith: Staat wil borgtog teenstaan
Die staat voer onder meer aan dat die beskuldigdes vir ʼn gemeenskaplike doel saamgesweer het om die dogtertjie doelbewus van haar vryheid te beroof – tot só ʼn mate dat sy steeds nie gevind is nie.
Joslin se ma in hof oor verdwyning
Die klagte teen Kelly Smith, haar kêrel en nog twee beskuldigdes hou met mensehandel en ontvoering verband.
Verdagtes in Joslin Smith-verdwyningsaak Donderdag in hof
Die Wes-Kaapse polisiehoof, lt.genl. Thembisile Patekile, en die Wes-Kaapse LUR vir polisie-oorsig en gemeenskapsveiligheid, Reagan Allen, sal onder meer die hofverrigtinge op Vredenburg bywoon.
Joslin Smith: Polisie bevestig ondervraging van vier mense
Die polisie in die Wes-Kaap het pas bevestig dat vier mense ondervra word in verband met die verdwyning van die sesjarige Joslin Smith.
Polisie rep nog gʼn woord oor Joslin Smith-saak
Daar word onder meer berig dat persone vir ondervraging ingeneem is in verband met Joslin se verdwyning en dat hulle uiteindelik in hegtenis geneem is nadat daar glo sekere bekentenisse gemaak is.
Soektog na Joslin verskerp ná items gevind is
Die soektog na die vermiste sesjarige Joslin Smith is verskerp nadat daar oor die naweek items gevind is wat nou vir forensiese ontleding gestuur is.
Soektog na Joslin lewer bebloede klere op
Die polisie het sy soektog na Joslin uitgebrei met hommeltuie en soek-en-reddingshonde wat ook betrek word.
Video: Cele vra ‘eenheid, minder politiek’ in soektog na Joslin
Lede van die gemeenskap het die polisie daarvan beskuldig dat daar nie genoeg gedoen word om Joslin op te spoor nie.
DA misbruik Joslin-saak vir politieke gewin, sê polisie
Die polisie is nie beïndruk met ʼn plakkaat wat na bewering deur die DA versprei word nie.
Soektog na vermiste Joslin afgeskaal
Die polisie sê hul ondersoek duur egter voort, en dat mense hulle daarvan moet weerhou om fopnuus en gerugte oor die soektog en saak te versprei.