Die burgemeester van Parys, Frankryk, het Woensdag ontken dat veiligheidsplanne vir die Olimpiese Spele by een van sy werknemers gesteel is.
Lees meerAlles vir Woensdag 28 Februarie 2024
Samewerking gevra om Knysna-probleme op te los
“Ons hoop dat die munisipaliteit met ons sal saamwerk. Ek is veral besorg oor die moontlike ramp wat ontwikkel rondom veiligheid drinkwater, riool en vullisbestuur.”
Vordering in saak van weermaglid wat MIV ‘doelbewus versprei’
“Ek wil hê hy moet skuldig bevind en gevonnis word. Hierdie saak moet nou gefinaliseer word. Die verhoor het lank geduur en ek is emosioneel uitgeput.”
Swaar vonnis gevra ná moordenaar skuld beken
“Ons was alleen. Ons het gestry en ek het haar herhaaldelik met ʼn hamer geslaan.”
Hugenotetonnel weens brand gesluit
ʼn Brand het naby die Du Kloof Lodge in die Du Toitskloofpas op die N1 uitgebreek.
AKA-moord: Nog ʼn verdagte vas; Cele gekap oor aankondiging
“Terwyl hierdie hoëprofielsaak met reg openbare aandag getrek het, het Cele die geleentheid gebruik om goedkoop politieke punte aan te teken deur ʼn mediakonferensie te hou om aan Suid-Afrika te wys dat die SAPD sy werk doen wat hy veronderstel is om dit te doen.”
ToekomsVenster: Nie hier nie, beteken nie dood nie
Die Bybel sê die plek waarheen hulle vertrek het, is onbeskryflik mooi.
Vyf klagte teen NWU-student wat ‘LGBTQIAP+-sessie ontwrig’
“Die poging om ʼn aanklag van wangedrag nou selfs tot die veel ernstiger klag van haatspraak uit te brei, is onaanvaarbaar.”
Bolandse vakansieoord sê koebaai vir beurtkrag
Nie minder nie as 2 415 sonpanele sal voor einde Junie by ATKV Goudini Spa geïnstalleer word.
Luister: Oorwurm-treffer plaas kollig op nuwe Afrikaanse duo
“Ons het gedink daar is genoeg mense om te luister na verskillende tipes musiek, so ons sal waarskynlik iemand kry wat van ons musiek hou, en dit het ten goede meegewerk.”
‘Onbegryplik’; Vodacom vaar uit oor ‘Please Call Me’-beslissing
Vodacom voer aan die appèlhof se bevele is “onbegryplik, onverstaanbaar en vaag wat dit onmoontlik maak om uit te voer en af te dwing,” en dat die maatskappy hom nou tot die land se hoogste hof gaan wend.
Canal+ moet Multichoice ʼn oorname-aanbod maak
Suid-Afrika se Oornamereguleringspaneel het beslis dat die Franse uitsaaireus Canal+ verplig is om onmiddellik ʼn aanbod te maak om ander MultiChoice-aandeelhouers uit te koop.
Harry nié geregtig op ekstra beveiliging – hof
Prins Harry het in die hof aangevoer hy wil nie in Brittanje gaan kuier nie uit vrees vir sy veiligheid.
Van Dyk vat Protea-afrigtersleisels vas
Jenny van Dyk sal in Norma Plummer se voetspore as die Protea-netbalspan se hoofafrigter volg.
Hulle wen elkeen ’n ‘Tippie’-boekpak
Baie geluk aan Henda Strydom wat die “Tippie Wiskunde Vlak 2” en Analet Grobler wat “Tippie Wiskunde Vlak 1” wen.
Kaalfiets sonder tierlantyntjies
Die 8S het nie verstelbare vering en allerlei fieterjasies nie. Dit is ’n motorfiets vir die gewone ryer.
Foto’s: Polisie se vuil hoofkantoor ontruim, ongeskik verklaar
Polisielede wat in die gebou werk, kla van beweerde lugwegsiektes en allergiese reaksies, vermoedelik weens die vuil kantoorruimtes en gebrekkige ventilasie. Sommige werkers het ook oor vuil matte, luise en kakkerlakke gekla.
Bullet-die-bul nou wingerdbewoner
Nguni-beeste het geweldige estetiese, kulturele en geestelike betekenis, is gehard en vereis min onderhoud.
Die 40/40-beginsel: ’n Transformasie van liefde en sorg vir ons kinders
Leer ons nog ons kinders wat dit is om deursettingsvermoë te hê? Of is jy jou kinders se struikelblok as gevolg van jou leefstyl. Begin jy iets en maak dit nooit klaar nie?
Taai groep wag op Blitsbokke in LA
Suid-Afrika se sewesrugbyspan sal onder meer teen Argentinië en Ierland in Los Angeles te staan kom.