Hulle wen elkeen ’n ‘Tippie’-boekpak

(Foto: Facebook/Tippie)

Die Tippie-reekse, waarmee kinders speel-speel en op prettige wyse kennis opdoen, is vanjaar al tien jaar lank op die rakke. Meer as ʼn miljoen eksemplare is al verkoop, en dit in ʼn land waar die verkoop van 8 000 eksemplare as ʼn topverkoper beskou word.

Baie geluk aan Henda Strydom wat die Tippie Wiskunde Vlak 2 en Analet Grobler wat Tippie Wiskunde Vlak 1 wen.

Lees meer hier op Maroela Media oor die ma en dogter-span José Palmer en Reinette Lombard wat nou heeltyds aan die Tippie-boeke werk.

Hou Maroela Media dop vir nog lekker kompetisies en skryf in.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.