Lees C Louis Leipoldt se gedig, “Wys my die plek”.
Lees meerGedig: Ma
“Jou moesie-oor is my enigste telefoon; jou huis my enigste bybel; jou naam my breekwater teen die lewe.”
Gedig: Repos ailleurs (Die rus is elders)
“Naas die eensame tent staan ’n meisie klein, in stomme bewond’ring van die ligtende trein.”
Gedig: Opstanding
WEG Louw skryf is sy gedig, “Opstanding”: “dat Hy, een met die Vader en die Gees,
verheerlik in die lig weer op kan staan.”
Gedig: Uit: Die passie van ons Heer
“Die man wat My vannag verraai,
sit saam met My aan hierdie avondmaal…”
Gedig: Stakers
Lees SJ Pretorius se gedig, “Stakers”.
Gedig: Bosveld
“Ek sal jou altyd herken
op al die littekens.”
‘Ster-skrywer’ en digter sterf
Die joernalis, skrywer en digter Ronel Nel (57) is Sondagaand dood.
Gedig: Die eerste nag
“Wat sal haar moeder nou vir haar bid
waar sy slaap in haar wiegie, so warm en wit?” Lees hier Elisabeth Eybers se gedig, “Die eerste nag”.
Gedig: Boggom en Voertsek
C Louis Leipoldt se verhaal oor Boggom en Voertsek.
Gedig: Die beiteltjie
“ʼn beitel moet kan klip breek
as hy ʼn beitel is.”
Gedig: Die berggans het ’n veer laat val
Boerneef se eenvoudige liefdesgedig, “Die berggans het ‘n veer laat val”.
Gedig: Wie ken die taal van die blindemol?
Geniet Abraham Fouché se kindervers oor die taal van ʼn blindemol.
Gedig: See-sonnet
“O magtige oseaan, jy wydgestrekte,
Omsirkel deur die ongemetenheid.”
‘Net ek’ – ʼn digbundel net vir jou
“Daar is net iets magies en fassinerend aan woorde. Ek is lief vir mense, en ek is lief vir woorde, gedigte bring dié twee liefdes bymekaar.”
Gedig: Psalm 8
“Daar is geen land so ver of woes geleë,
geen strand, o Heer, of wilde waterweë,
geen hemelsfeer in die oneindigheid –
of orals blink u Naam en majesteit.” Lees hier Totius se alombekende gedig, “Psalm 8”.
Gedig: Hierie bierie bokmakierie
“Hierie bierie bokmakierie
sit op hierielieriekierie.”
Gedig: Opstaankoffie
“Gekamerjas sit jy ketel op
en breek die mosbeskuit.” Lees hier George Weideman se gedig, “Opstaankoffie”.
Gedig: Uit: Noag se ark
“Die droster met sy vaal karos,
Daar by die wag-ʼn-bietjie-bos.”
Gedig: Hoe maklik…
Lees hier Sheila Cussons se gedig, “Hoe maklik…”