ʼn Span werkers en ʼn veldwagter het die hiëna se spore gevolg en dit kort daarna opgespoor.
Lees meerAlles vir Woensdag 21 Februarie 2024
Hlophe van amp onthef
John Hlophe het Woensdag die eerste regter sedert die aanvang van demokrasie in Suid-Afrika geword om van sy amp onthef te word.
Oorskot van gesneuwelde soldate na SA gerepatrieer
Familielede het Woensdagmiddag bedroef toegekyk hoe die liggame van hul geliefdes, gedrapeer in die Suid-Afrikaanse vlag, deur hul kamerade gedra word.
DA gaan appelleer teen beslissing oor kaderontplooiing
Regter Aubrey Ledwaba het Woensdag die party se aansoek, dat die ANC se beleid van kaderontplooiing ongrondwetlik verklaar word, met koste in die Pretoriase hooggeregshof van die hand gewys.
Hittegolf, stormweer duur voort
Hoewel sommige plekke nie aan die tegniese definisie van ʼn hittegolf voldoen nie, ondervind hulle ook uiterste hitte.
‘Reddingsboeibegroting vir paniekerige ANC’
“Die laer as verwagte groei en inkomstetekort het die regering genoop om sy klopjag op die Suid-Afrikaanse Reserwebank te begin.”
R18 miljoen vir openbare swembad wat niemand kan gebruik
Intussen is die fasiliteit besig om vervalle te raak.
ToekomsVenster: Vasbyt, daar is ’n uitkoms
Haal asem, en as jy uitblaas bely jy dat God groot is.
Derde van begroting gaan aan salarisse
Wat onderwys betref, sal 77% van die nege onderskeie provinsiale onderwysdepartemente se begroting vanjaar alleen aan salarisse bestee word.
Ouma Katrina wil uitsterwende inheemse taal laat voortleef
“Ek weet nie wat van N|uu gaan word wanneer ek nie meer daar is nie.”
Begrotingsrede: Min groei, meer uitgawes
Swak ekonomiese groei en ʼn reusagtige skuldrekening het die regering egter nie gekeer om weer die Covid-19-toelaag of die staat se salarisrekening te verhoog nie.
Bokke begin seisoen teen Wallis op Twickenham
Die Springbokke sal vir die eerste keer na die veld terugkeer sedert verlede jaar se Wêreldbekereindstryd wanneer hulle Wallis op 22 Junie in die ikoniese Twickenham-stadion in Londen pak.
Gedig: Wees lief vir my in Afrikaans
Lees hier Alta Strauss se gedig “Wees lief vir my in Afrikaans”, spesiaal ter viering van Internasionale Moedertaaldag.
Vriende van Afrikaans werskaf drie dekades vir taal
ʼn Klein groepie Afrikaanse mense het saam gesit en besluit dat die golf van verengelsing wat al hoe groter word, gestuit moet word. Toe stig hulle die Vriende van Afrikaans.
Hof gooi Hlophe-aansoek uit
Die parlement gaan nou voort om regter John Hlophe se Konstitusionele Hof-aansoek teen te staan en sal in die loop van hierdie week sy beantwoordende beëdigde verklaring daaroor indien. Intussen sal die parlement Woensdag ook voortgaan met sy oorweging van die verslag oor Hlophe.
Onderwysstudente ontvang eerste honneursbeurse
Dit is die eerste beurse van sy soort wat aan studente van Aros toegeken word wat beoog om ʼn honneursgraad in leerondersteuning te voltooi.
Skuld: Regering het reserwerekening in visier
Meer as 20 sent van elke rand wat die regering tans invorder, word gebruik om sy skuld te diens.
Jy gaan opdok! Belastingskale geensins aangepas
Sommige hardwerkende Suid-Afrikaners kan nou moontlik selfs minder per maand uitkry, sou hulle vanjaar ʼn verhoging kry.
Verskeie vas wat motoriste glo terroriseer
Kort ná dit bekend geword het hoe motoriste in spitsverkeer beroof word, het die Johannesburgse metropolisie (JMPD) agt verdagtes in hegtenis geneem in verband met dié voorvalle.
Legendariese Simmentaler-teler oorhandig die leisels
Die legende en oudste Simmentaler-teler, Abraham Kruger, oorhandig in die ouderdom van 88 die leisels.