‘n Man het Twitter-gebruikers laat lag toe hy ná ses maande ontdek het ʼn vreemdeling is verkeerdelik as sy pa bygevoeg in hul gesins-WhatsApp-groep.
Lees meerGedoriewaar
Grappies loop steeds oor PE se nuwe naam
Suid-Afrikaners deel steeds grappies ná Port Elizabeth se naam verlede week amptelik na Gqeberha verander is.
Die kat kom weer … 15 jaar later!
ʼn Kat wat 15 jaar gelede verdwyn het, is uiteindelik met haar eienaar herenig.
Chirurg daag midde operasie op vir Zoom-hofsaak
ʼn Plastiese chirurg het tydens ʼn operasie opgedaag vir ʼn virtuele hofsitting.
Borderkollie nou ʼn miljoenêr
ʼn Agtjarige hond is nou ʼn miljoenêr ná haar eienaar haar in sy testament benoem het.
Foto’s: Mannekyne jaag kopers skrik op die lyf
ʼn Gewone huis wat te koop aangebied word, jaag voornemende kopers skrik op die lyf weens mannekyne wat oral in die huis te sien is.
‘Wilde’ skaap net ʼn bol wol
Die skaap het glo vir vyf jaar alleen in die wildernis gedwaal.
Pikkewyn pronk met goudgeel gewaad
ʼn Seldsame pikkewyn is in 2019 in ʼn see van byna 120 000 koningpikkewyne opgemerk.
Kyk: Selfs Siri dink Eskom maak nie reg
Selfs Apple se virtuele assistent Siri het gedink Eskom maak darem nie reg met Suid-Afrikaanse verbruikers nie, en soos almal weet, sy weet alles.
Hoeveel hande? Foto laat mens kopkrap
Die vraag op almal se lippe is: “Hoeveel mense is in dié foto?”
ʼn Gesonder vel met behulp van … slakke?
Sowat sewe slakke word versigtig op ʼn mens se gesig geplaas en is dan vry om oral te seil.
Balans-truuk: Vroue kan, maar mans kan nie
ʼn Truuk op TikTok daag kykers uit om hul balans te behou terwyl hulle op hul knieë staan en hulle hul elmboë van die grond oplig – en ʼn wetenskaplike sê daar is ʼn goeie rede hoekom mans hiermee sukkel.
Video: Kobra drink water uit ʼn bottel
“Liefde en water, die twee beste bestanddele van die lewe.”
Foto’s: Trop blou wilde honde in Rusland opgemerk
Foto’s van ʼn trop wilde honde in Rusland word wyd versprei oor hul vreemde kleur.
Fop-sonbrandroom-flop en toe lyk sy soos prinses Fiona
Haar vel het groen verkleur en haar vriende het gesê sy lyk soos die karakter Fiona in die rolprent Shrek.
Non (117) vier verjaarsdag met glasie wyn, gebed
Europa se oudste persoon, die Franse non, suster André, het Donderdag haar 117de verjaarsdag gevier ná sy al twee wêreldoorloë en verlede maand Covid-19 oorleef het
‘Ek is regstreeks hier. Ek is nie ʼn kat nie’
ʼn Geleentheid wat gewoonlik baie statig en ernstig is, het ʼn onverwagse wending geneem toe ʼn prokureur met ʼn katfilter op die skerm verskyn het.
Paartjie se foto laat mens se nekhare rys
ʼn Foto van ʼn paartjie wat op die randjie van ʼn afgrond vir ʼn foto poseer, het groot reaksie uitgelok op sosiale media.
Foto’s: Londen se smalste huis nou te koop
Die huis het steeds sy oorspronklike glaswinkelfront met ʼn lamp in die vorm van ʼn bolhoed.
Ongevalle toe ná sy gom in plaas van haarsproei gebruik
Die vrou het nou ‘n permanente haarstyl nadat sy sterk gom in plaas van haarsproei gebruik het.