Ses gevangenes in die VSA het owerhede gedagvaar om toestemming te bekom om vanjaar se grootste astronomiese gebeurtenis te beleef – die algehele sonsverduistering op 8 April.
Vreemd
Man beken skuld oor diefstal van goue troon
Die man dien reeds 17 jaar tronkstraf uit vir ‘n rits diefstalle, insluitend trekkers en trofees ter waarde van sowat £400 000 uit die nasionale museum vir perdewedrenne.
Video: Aarbei onder mikroskoop laat kykers ril
“Ek eet nooit weer vrugte wat nie afgespoel is nie!”
Vrou versorg tossel wat sy vir krimpvarkie aansien
Toe die diertjie die hele nag lank nie beweeg of enigiets geëet het nie, het sy dit na ‘n veearts geneem.
Polisie gryp in toe broers motor in ‘helikopter’ verander
Die broers se planne is in die wiele gery toe polisiebeamptes op die “motorkopter” beslag gelê het.
Eerste vrou voltooi uitmergelende marathon
Sedert 1989 het meer as 1 000 ultramarathonatlete al die uitmergelende roete aangedurf, maar nog net 20 het betyds die eindstreep gehaal.
Tronk toe met Fransman ná 25 spoedboetes in 19 dae
Die 23-jarige man het tussen 6 en 25 Februarie vanjaar die spoedgrens in Noorweë 25 keer oortree.
Video: Hotelkamer onder die see
ʼn Video van ʼn ondersese hotelkamer het sosiale media aan die gons.
103-jarige vrou ry nou fiets ná rybewys verval
“Ek sal vir Giose eerder ʼn medalje gee as ʼn boete. Dis ongewoon om soveel innerlike krag te hê. Dit gee my hoop vir my eie oudag!”
Rotte is ‘hoog’ ná hulle dagga in polisiekantoor vreet
“Die rotte vreet ons marijuana. Hulle is almal hoog.”
Nasa deel foto van halssnoer in die hemelruim
Volgens Nasa is die planetêre newel gevorm deur twee verouderende sonagtige sterre wat naby aan mekaar se wentelbaan beweeg het.
Video: Byna R50 000 vir ʼn piepklein woonstel in New York
ʼn Toer deur ʼn piepklein studiowoonstel in New York wat vir $2 650 (byna R50 000) per maand uitverhuur word, laat sosialemediagebruikers verstom.
Pasop vir dié kat, waarsku Japan
Inwoners in ʼn stad in die weste van Japan is aangesê om nie ʼn vermiste kat te nader of aan hom te vat nie. Hy het in ʼn vat vol gevaarlike chemikalieë geval en toe weggehardloop.
Onbeskofte vrou kom haar moses teë by McDonald’s
‘n Stukkie wysheid van ‘n 83-jarige man by ‘n McDonald’s-deurryrestaurant.
Smulpaap het al meer as 34 000 hamburgers verorber
Hy het aanvanklik daagliks nege hamburgers geëet, maar dit later na twee verminder – een vir middagete en een vir aandete.
Koo-blikkie gaan boon(toe) in Game-advertensie
ʼn Blikkie Koo-boontjies het letterlik nuwe hoogtes bereik
Vrou word 100, maar vier vandag eers 25ste verjaarsdag
“Ek het altyd gedink ek is baie geseënd. Dit was altyd baie prettig. Ek kon my verjaarsdag vier wanneer ek wou.”
St. Lucia-inwoners skater oor ‘seekoeitrein’
In dié video stap vier seekoeie doodluiters deur ʼn parkeerterrein.
Bruid ontstoke: Slegs 7 mense sê ‘ja’
“Ek is lus en loop weg om iewers te gaan trou sodat nie een van julle deel kan wees van ons gelukkigste dag nie. Dis dit.”
Rot maak amok op reeds sukkelende lugdiens
Sri Lanka se reeds sukkelende nasionale lugredery was verlede week genoop om een van sy vliegtuie vir drie dae lank op die grond te hou. En dít oor ’n rot.