“Soos ek gesê het, is ek nie maklik nie. Ek is ook nie seker dat jy hier is vir die regte redes nie.”
Lees meerAlles vir Donderdag 29 Februarie 2024
Nuwe permanente leierskap vir Transnet
Die private sakesektor is in sy skik met die nuwe permanente aanstellings by die sukkelende staatsbeheerde vervoermaatskappy.
Eskom wéér in beheer van beurtkrag in Ekhurhuleni
Dié bevinding volg maar sewe maande nadat Eskom die implementering van beurtkrag aan die metro oorhandig het.
‘Stuur inspekteurs na polisiestasies,’ smeek polisielede
Solidariteit ontvang sedert Woensdag al meer klagtes van polisiebeamptes wat beweer dat hul werkplek nes die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) se hoofkantoor in Pretoria, nie meer geskik is vir menslike gebruik nie.
Soveel hoes SA’ners vir ‘super-fêns’ by rugbywêreldbeker
Die departement van sport, kuns en kultuur het eindelik laat weet hoeveel die sogenaamde “super-fêns” Mama Joy Chauke en Botha Msila se verblyf en vlugte tydens die rugbywêreldbekertoernooi in Frankryk gekos het. En dit is nié min nie.
Honger inwoners vra kos buite duur provinsiale rede
Terwyl die Vrystaatse premier Donderdag sy provinsiale rede in Qwaqwa gelewer het tydens ʼn geleentheid wat sowat R5 miljoen kos, het honger inwoners buite om gaste se toegangskaartjies gesmeek sodat hulle ʼn bord kos kon kry.
‘Red SA, stem DA’
DA-leier John Steenhuisen sê vanjaar se verkiesing bied ’n laaste kans om die land uit die ANC se wurggreep te red, en ’n algehele ineenstorting van die land te voorkom.
Ingrid Jonker, die misterie duur voort
Byna 60 jaar na haar dood word mense steeds deur die tragiese digter, Ingrid Jonker, gefassineer.
ToekomsVenster: Die groot oorgang
Lees gerus wat Paulus skryf oor die oorgang en wat daarby betrokke is. Hy kontrasteer die teenwoordige met die toekomstige.
Luister: Mike Bolhuis gee raad oor slenters
Tientalle mense bevind hulself vandag verstrengel in slenters, en dít sonder om te weet hoe hulle hulself daaruit gaan wikkel. Mike Bolhuis gee raad.
Tesourie verwerp glo voorstel om kindertoelae te verhoog
“Dit is skokkend dat selfs oproepe van ’n hoofstuk 9-instelling wat alarm maak, nie genoeg is vir ons onverskillige ANC-regering nie.”
507 dae later, steeds geen geregtigheid vir vermoorde Bokgabo (4)
“Meer as 80 moorde word elke dag in Suid-Afrika aangeteken, maar weens ʼn DNS-agterstand word slegs 14,5% daarvan opgelos.”
Dooie perde, afval en blare: groeiende hongersnood in Gaza
Die kos is besig om op te raak. En weens voortgesette bomaanvalle en die waansinnige plundering van die enkele vragmotors wat Gaza probeer binnekom, word die nood al hoe groter.
Wenke vir die stigting van ʼn trust vir minderjarige kinders
Die stigting van ‘n trust vir minderjarige kinders is ‘n verantwoordelike en belangrike taak. Dit behels noukeurige oorweging van verskeie faktore om die welstand en finansiële sekuriteit van die kinders te verseker.
Kaapstad help soek na vermiste Joslin
Saldanhabaai se burgemeester het by die Stad Kaapstad om hulp en hulpbronne gepleit nadat die polisie sy soektog na die sesjarige dogtertjie afgeskaal het.
Afrikaanse radiostories vir skryfkompetisie ingewag
“Op dié manier wil ons verseker dat Afrikaans nog vir baie jare sal voortbestaan.”
Vryheid wêreldwyd bedreig in 2023 – navorsing
Die verslag toon voorts dat politieke regte en burgerlike vryhede oor die algemeen in 52 lande afgeneem het en slegs 21 lande het enkele verbeterings getoon. Suid-Afrika word steeds as “vry” geklassifiseer.
Mening: Ons bly in ʼn sportmal land, maar…
“Oor my stelling dat Suid-Afrika ʼn sportmal land is, gee ek voorbeelde – met die besef dat ons in die konteks van die meeste genoemde sporte (nog?) nie heeltemal bo is in verskeie van hierdie sporte nie,” skryf Wim van der Berg.
Strooier bring omwenteling in presisieboerdery
Ontwerp met duursaamheid en toeganklikheid in gedagte word dié moderne strooier van dik, hoëgehalte staal vervaardig. Boonop gebruik dit ʼn versterkte onderstel en dit loop op ekstragroot flotasiebande.
Vyf in hof oor AKA-moord
Die vyf mans het almal vanoggend aanvanklik hul gesigte in die beskuldigdebank bedek.