Die gesteelde koper het ʼn geraamde waarde van R1,9 miljoen.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Transnet"
Oortyddrempel nie voldoende verhoog
Untu sê die wet beskerm dalk kwesbare mense soos huis- en plaaswerkers, maar doen nie veel om die gemiddelde werker te help nie.
Twee wat brandstof steel sterf aan brandwonde
Teen die tyd dat veiligheidsbeamptes en polisielede op die toneel aangekom, het die twee reeds erge brandwonde opgedoen.
Twee brand erg toe hulle brandstof wou steel
“ʼn Brand is in ʼn mielieland daar naby opgemerk en by nadere ondersoek is dit vasgestel dat die vlamme van die pypleiding af kom.”
Treinbotsing kon verhoed word – vakbond
Ses mense is beseer toe ʼn trein van Shosholoza Meyl Saterdag teen waens van ʼn goederetrein naby Leeudoringstad in Noordwes gebots het.
Nóg een vas oor ‘diefstal’ uit Transnet-pypleiding
Transnet het elke keer ʼn daling in drukking in die pypleiding ondervind.
McKinsey gaan ook vir Transnet en SAL terugbetaal
Die konsultasiefirma McKinsey & Co gaan honderde miljoene rande terugbetaal vir werk wat hy saam met Regiments, ʼn Gupta-verwante maatskappy, vir Transnet en SAL verrig het.
Voormalige Transnet-hoë se bates na staat
Die bates sluit in 35 luukse voertuie en vyf eiendomme, waaronder twee plase.
Prokureur onder vyf verdagtes vas vir ‘diefstal’ uit pypleiding
Die polisie het beslag gelê op 40 000 ℓ ruolie wat vermoedelik uit die pypleiding gesteel is.
Terugslag vir NVG in Regiments-ondersoek
Regiments het glo sowat R1 miljard danksy onregmatige kontrakte van Transnet bekom.
Drie vas oor diefstal uit Transnet-pyplyn
Die verdagtes is aangekeer toe hulle aan ʼn Transnet-pyplyn in Bronkhorstspruit gepeuter het.
Vermeende brandstofdiewe aangekeer
Transnet het Saterdag ʼn kennisgewing ontvang oor ʼn daling in die druk in die pyplyn.
Bloemfontein-man gevang met Transnet-toerusting
Die Valke het afgekom op vervalste Transnet-dokumente en vermeende gesteelde goedere ter waarde van R2 miljoen.
Prasa: Pensioenbydraes uiteindelik met rente betaal
Prasa het uiteindelik twee maande se agterstallige bydraes, met rente, aan die Transnet Aftreefonds (TRF) en die Prasa Voorsorgfonds oorbetaal.
‘Goue handdruk’ vir Transnet-hoës
Miljoene rande is reeds uitbetaal aan senior amptenare wat van betrokkenheid by staatskaping verdink word.
Covid-19-krisis ruk Eskom se sak
Weens die opskort van ekonomiese aktiwiteite is die onvermoë om ʼn inkomste te verdien Eskom se nuwe uitdaging.
Drie steel glo miljoene rande se diesel
Daar was skade aan die pypleiding en diesel het daar uitgelek.
Keuse van nuwe hoof by Transnet ‘bisar’
Siza Mzimela het volgens die DA geen ervaring op dié gebied nie, maar is steeds in dié belangrike pos aangestel.
Zuma wou hê Montana moes by Prasa aanbly
Molefe het gesê hy was geskok oor die vlak van poging tot inmenging deur uitvoerende lede.
Nóg brandstof uit Transnet-pype gesteel
Dit lyk of die diefstal al ʼn geruime tyd duur.