Eskom sê dit is danksy die verwagte herstel van noodreserwes oornag en twee kragopwekkingseenhede wat na verwagting teen Sondag in diens gestel sal wees.
Lees meerAlles vir Saterdag 24 Februarie 2024
Hollywood: Disney-aktrise nou ruimte-entrepreneur, Meryl Streep-rolprent word verhoogstuk
Maroela Media bied jou ’n opsomming van die week se jongste internasionale vermaaknuus.
Afrikaanse fliek oor vriendskap, tweede kanse binnekort in fliekteaters
‘#Lovemyselfie’ maak ook geskiedenis as die eerste Suid-Afrikaanse rolprentspan om ʼn fliek op ʼn MSC-plesierboot te verfilm.
Boer sonder hande skryf boek oor Grensoorlog
Dié boek oor die Grensoorlog sal jou ruk: Op 20-jarige leeftyd is Duncan Mattushek se linkerarm en regterhand in ʼn landmynontploffing in Angola só verbrand dat chirurge dit moes amputeer.
SA bokskampioen pleit vir sy meisie in Rusland
“Ek vra dat julle saam met my sal bid, omdat haar krag en moed tot die uiterste beproef word. Kom ons bid saam dat sy ongeskonde sal bly deur hierdie ontbering.”
Engelsmanne lyk na ramkatte in Ranchi
Joe Root – die man wat volgens die Britse pers die swakste hou in toetskrieketgeskiedenis in Rajkot gespeel het – het nou Engeland se kolfpoging met ʼn onoorwonne beurt van 122 lopies gelei.
Ramaphosa deel beloftes in ANC se verkiesingsmanifes
Hy het onder andere benadruk dat die Nasionale Gesondheidsversekering ingestel sal word.
Franse seweskaptein al te bewus van Dupont se waarde
“Hy is die beste ter wêreld,” het kaptein Paulin Riva gesê nadat Antoine Dupont sy amptelike sewesbuiging vir Frankryk in Vancouver gemaak het.
Tentdorp afgebreek in Groenpunt
Ná ‘n twee jaar lange regsproses is die tentdorp in Groenpunt, Kaapstad, uiteindelik afgebreek.
Spesiale taakmag blink uit by internasionale uitdaging
“Ondanks formidabele mededinging het albei spanne merkwaardig presteer, wat Suid-Afrika se teenwoordigheid in die wêreldwye taktiese gemeenskap verder versterk het.”
Amper 50 Grand Slam-titels saam op een vliegtuig
“Goeie geselskap op die vlug na die VSA,” het Novak Djokovic op sosiale media gedeel. Die wenner van 24 Grand Slam-titels tel saam met Rafael Nadal onder die Indian Wells-toernooi se sterre.
Dis Bul teen Bul wanneer Noord teen Suid speel
In die ou dae het die tweestryde ook as nasionale proewe gedien, nuwe helde is gebore en weke lank is daar oor die tweestryd gepraat, gestry en dan ʼn hele paar enetjies met eish geskink terwyl ʼn tjoppie of twee oor die kole gegooi is.
Blitsbok-tuimeltreinrit in Vancouver
Suid-Afrika se sewesrugbyspan het met Nieu-Seeland in Vancouver afgereken net om sy volgende kragmeting teen Groot-Brittanje te verloor. Vanaand se finale groepwedstryd teen Ierland sal deurslaggewend vir hul bekerveldtog wees.
Sekuriteitshonde word ‘opgeskerp’ by Voortrekkermonument
Genesis K9, ‘n hondeopleidingsentrum, is aktief besig om die Voortrekkermonument by te staan om die veiligheid by dié monument op te skerp.
Voormalige Transnet-hoë mag nie in Dubai gaan werk nie
Anoj Singh voer aan dat hy nie behoorlike werk in Suid-Afrika kan kry nie weens die aanklagte van bedrog en korrupsie waarop hy tereg staan in die Transnet-saak.
‘Slegs aksie kan SA omkeer’ – Herman Mashaba
“Ons kan nie ʼn ander uitslag verwag as ons dieselfde ding bly doen nie. Ons kan nie verwag dat dinge dalk sal verander as ons steeds vir die regerende party bly stem nie.”
Die oorlogswond raak ʼn letsel in Oekraïne en hele Europa
Die tweede herdenking van die uitbreek van oorlog in Oekraïne is genoeg rede vir somberheid, nie net in Oekraïne nie, maar ook reg oor die wêreld.
Skoolbus bars deur vakansieoord se muur
ʼn Skoolbus van Koppewaai in Bela Bela het Vrydagmiddag deur Forever Resorts Warmbad se muur gebars.
Begroting: Moenie dink regering gaan verander
Ekonome sê aan Maroela Media dat Suid-Afrikaners nie kan wag vir die regering om die land se finansiële krisis op te los nie, maar self moet inspring en oplossings vind.
Ramaphosa, Zuma vandag in KZN
Pres. Cyril Ramaphosa en sy voorganger, Jacob Zuma, sal na verwagting Saterdag twee verskillende verkiesingsbyeenkomste in KwaZulu-Natal toespreek.