“Antoine is ʼn begaafde speler en hy het ʼn unieke benadering tot die spel. Ek dink hy is ongelooflik, ʼn eens-in-ʼn-leeftyd-speler, en jy moet gereed wees vir enigiets wanneer hy op die veld is.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Antoine Dupont"
Franse seweskaptein al te bewus van Dupont se waarde
“Hy is die beste ter wêreld,” het kaptein Paulin Riva gesê nadat Antoine Dupont sy amptelike sewesbuiging vir Frankryk in Vancouver gemaak het.
Kyk: Dupont skitter terwyl Frankryk sukkel
Antoine Dupont het sy teenstanders gefop en geflous, maar in die kleure van Toulouse. En nie Frankryk nie.
Dupont begin met sy Olimpiese opleiding
Antoine Dupont het Woensdag saam met Frankryk se nasionale sewesgroep begin oefen.
Dupont is honger vir Olimpiese sukses
“Wanneer ʼn mens in een kompetisie verloor, wil jy iets anders doen om weer te wen.”
Dupont se kop staan sewes toe
“Om vir ʼn Olimpiese medalje te speel is iets wat my beslis motiveer.”
Hane kloek, kla en kerm oor O’Keeffe
“Ek wil nie ʼn bitter persoon wees wat oor die skeidsregter kla bloot omdat ek die kragmeting verloor het nie, maar ek dink nie dit was op standaard nie.”
Dupont terug vir Bok-geveg
“Ek voel goed en my herstelproses het na wense verloop. Ek is fisiek en geestelik gereed vir die wedstryd.”
Alldritt ‘waarsku’ spanne oor Dupont
“In rugby, wanneer jy ʼn speler se kop tref, dan is dit ʼn rooi kaart,” het die Hane se Grégory Alldritt in aanloop tot Sondag se kwarteindstryd teen die Springbokke gesê.
Franse hou asem op oor Dupont
Frankryk se invloedryke Antoine Dupont moes die veld in trane verlaat nadat hy koppe met Namibië se Johan Deysel gestamp het.
All Blacks moet op hul hoede vir Dupont wees
“Sy skrumskakeldiens is uitstekend, terwyl hy ook baie gevaarlik met die bal in die hand is. Sodoende skep hy baie ruimte vir ander spelers omdat al die verdedigers se aandag op hom gevestig is.”
White beraam planne om Dupont te stuit
Die Bulls sal hul bes moet doen om die Franse skrumskakel in sy spore te stuit wanneer hulle Sondag teen Toulouse in ʼn Kampioenebeker-kragmeting te staan kom.
Wat is die punt? vra Dupont
Die Franse kaptein het ook die deelname van Suid-Afrikaanse spanne aan die Kampioenebeker bevraagteken.