Wat sou gebeur as ʼn beskermengel in jare nie iemand beskerm het nie? En wat sou gebeur as ʼn klein seuntjie ʼn engel-sonder-vlerke buite sy venster tydens ʼn stormagtige aand opmerk?
Lees meerAlles vir Vrydag 13 Oktober 2023
Bederf jouself met ʼn besoek aan dié beeldetuin
Die beeldetuin is ʼn fees vir die oog – oral waar jy kyk, is daar iets nuut, onverwags en anders te sien.
Oorspronklike springbok vuur Bokke aan in Frankryk
Die Springbokke is die afgelope week in Frankryk verras met ʼn geskenkpak met T-hemde wat die oorspronklike Springbok-embleem bevat.
Nuwe wetsontwerp kan ‘super-staatsfirma’ skep
“Die wetsontwerp in sy huidige formaat maak die deur oop vir wanbestuur, begunstiging en besluite wat gemotiveer word deur politieke opportunisme eerder as openbare belang.”
Staking dreig by staat se IT-agentskap
Suid-Afrikaners kan regmaak vir grootskaalse onderbrekings van regeringsdepartemente se aanlyn dienste Maandag.
‘Nuwe planne’ vir Kaapse onafhanklikheid
“Die mense van die Wes-Kaap het die reg om hul mening hieroor uit te spreek en om te besluit of hulle deel wil bly van die ANC se vernietigingswerk in die res van die land.”
Bejaarde op Belfast vermoor; vrou veg om lewe
Izak Berrangé se kleinseun het op sy liggaam afgekom. Sy vrou, Marietjie, veg tans om haar lewe in die hospitaal.
Luister: Só lyk stand van alkoholmisbruik in SA
“Almal wat te veel, te lank, en te gereeld drink, kan ʼn alkoholprobleem ontwikkel.”
Boere moet mooi dink oor wildpryse
“Jy laat nie ʼn koedoebul met ʼn horinglengte van 60 duim skiet nie. Jy moet daarmee teel. So ʼn dier het nie ʼn prys nie.”
Ds. Liezel se pa kap na polisie
Vir iemand met meer as twee dekades se polisieondervinding is die onbevoegdheid en disrespek waarmee die polisie sy dogter se saak hanteer ʼn bitter pil om te sluk.
ToekomsVenster: Ek aanvaar jou
Ek hou van jazz en jy van klassiek. Tog het ons mekaar lief. Ek aanvaar jou met die liefde van ons Heer.
Woord: teem
“Moenie so teem nie.” Weet jy wat dit beteken om te teem?
Franse beïndruk nié met verering van Motshekga
“Die feit dat minister Motshekga glo dat haar droewige prestasie verdien om geëer te word, wys hoe uit voeling sy is met die mense wat sy veronderstel is om te dien.”
SA rockreus sterf
“Ons sal hom onthou vir sy opregtheid, sy liefde vir sy medemens en sy absolute passie vir musiek.”
Luister: ‘Die Kaplyn’-sangeres sing oor mense, stories
Hetsy dit op die verhoog, agter die mikrofoon of met ʼn kitaar in haar hand is, Deidré Barnard is dit eens: ʼn storieverteller sal sy altyd bly.
SA soldate in DRK in hegtenis geneem
Die soldate is ook geskors nadat verdoemende bewerings die lig gesien het.
Dupont terug vir Bok-geveg
“Ek voel goed en my herstelproses het na wense verloop. Ek is fisiek en geestelik gereed vir die wedstryd.”
Gevreesde H7 nou ook in Wes-Kaap
Die virus het na ʼn plaas in George versprei nadat hoenders van die noordelike provinsies af na die plaas vervoer is.
Gesinsportnuts: Opel Grandland vs. Tiggo 8 Pro Max
Die Opel Grandland 1.6T Ultimate sal jou R720 900 uit die sak jaag, terwyl die Chery Tiggo 8 Pro Max 2.0T Executive ʼn raps goedkoper is teen R669 000.
Lokprent: Derick Hougaard se dokumentêr wys binnekort
Vir die eerste keer praat Derick intiem en persoonlik oor sy lewe en ontmoet oud-spelers wie se lewens ook onherroeplik deur rugby verander is.