Hetsy dit op die verhoog, agter die mikrofoon of met ʼn kitaar in haar hand is, Deidré Barnard is dit eens: ʼn storieverteller sal sy altyd bly.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Die kaplyn"
‘Musiek is medisyne’ glo Carmen Basson
Carmen Basson gesels oor haar nuwe liedjie, “Mis my”, haar rol in “Die Kaplyn” en deelname aan die derde seisoen van “Die Kontrak”.
Musiekspel bring genesing vir dié ‘Die Kaplyn’-akteur
Abel Knobel gesels oor ‘Die Kaplyn’ en hoe dié musiekspel hom en sy pa nader aan mekaar gebring het.
‘Dit gaan goed’ met ‘Die Kaplyn’ se Ilán
“Dit was ’n angsaanjaende ervaring, ek erken dat ek in die oomblik nie oukei was nie, maar ek was kalm.”
Geskiedkundige oomblik toe veterane ‘Die Kaplyn’ kyk
’n Groep voormalige valskermsoldate in uniform was slaggereed vir dié nostalgiese teater-ervaring.
‘Kaplyn’-vertoning weens noodgeval gekanselleer
“Die hele gehoor het vir hom gebid. Ek het nog nooit só iets in my loopbaan teëgekom nie.”
Musiekblyspel ‘Die Kaplyn’ se speelvlak verleng
“My inspirasie om hierdie storie te skep, was die verhaal van die verlore seun in die Bybel. Die musiekblyspel vertel die verhaal van ’n seun wat terugdraai na sy pa se huis. Dit is simbolies van ’n nasie wat terugdraai na God.”
Video: Aangrypende oorlogsverhaal op die planke vertel in ‘Die Kaplyn’
“Ons bid voor elke liewe vertoning dat daar salwing sal plaasvind, dat die Here mense in die gehoor se harte sal sag maak en dat Hy hulle sal genees van die seer.”
Video: ‘Die Kaplyn’, ʼn verhaal van familie, vergifnis
Maroela Media het agter die skerms van “Die Kaplyn” gaan inloer.
Nuwe Afrikaanse musiekspel op die horison
“Die kaplyn”, ’n musiekspel geskoei op die gebeure van die Grensoorlog, word in April in die AfriForum Teater in Pretoria aangebied.