Die beginjare van die destydse Republiek van Natalia, waar die Voortrekkerleier Piet Retief en sy groep hulle sou vestig, was tot dusver grootliks ʼn raaisel. Maar ʼn groep navorsers van regoor die wêreld het saamgespan om die sluier oor dié stuk geskiedenis te lig.
Lees meerAlles vir Sondag 23 April 2023
Koop een van dié boeke op Wêreldboekedag
ʼn Skop-skiet-en-wonder-storie uit Zirk van den Berg se pen, twee Weskus-verhale, en ʼn groeproman deur 22 van Suid-Afrika se voorste skrywers.
Só lyk VRK-kwarteindstrydbepalings
Die Stormers en die Bulls sal weer slaags wees in ʼn uitspeelwedstryd van die Verenigde Rugbykampioenskap.
Video: ‘Die Kaplyn’, ʼn verhaal van familie, vergifnis
Maroela Media het agter die skerms van “Die Kaplyn” gaan inloer.
Beurtkrag: Week van fases 3 en 4 wag
Effense verligting kom nadat beurtkrag die afgelope week weer by fase 6 gaan draai het.
Swaar reënbuie vir Kaap voorspel
Swaarder reënbuie sal waarskynlik later vanaand oor die suidwestelike dele van die Wes-Kaap uitsak.
Diplomate uit Khartoem onttrek
Net meer as ʼn 100 Amerikaanse troepe het vroeër vandag in die Soedannese hoofstad geland voordat hulle minder as ’n uur later met diplomate en hul gesinne uit die land onttrek het.
Besnoeiing van fondse sny NWO’s se keel af
Die departement is besig met magspeletjies in hulle ivoortoring, terwyl die mense op grondvlak wonderwerke verrig met min of geen hulpbronne nie.
Gedrukte boek of e-boek – die groot debat
“Miskien is die beste antwoord op die vraag “Gedrukte of e-boek?”, dat dit nie ’n keuse hoef te wees nie.”
Faf en Maxi doen dit weer
Faf du Plessis en Glenn Maxwell het vandag weer eens die lopiekrane vir die Royal Challengers Bangalore oopgedraai.
Curriebeker: Blou Bulle gee Leeus streepsuiker
Die lig brand weer helder in die Ligblou-tonnel, maar die donker wolke pak al hoe dreigender saam om die Leeus se Curriebekerspan.
‘Geen mens is gemaak om op te gee’
Elandri Schmidt het die verbeelding van sportliefhebbers aangegryp toe sy geweier het om handdoek in te gooi by Atletiek Suid-Afrika se junior kampioenskap in Pietermaritzburg. Sy het nou met Maroela Media gesels.
Die week in foto’s
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Besnoeide subsidies kan talle NRO’s knak
Die Gautengse Care Crisis Committee en talle maatskaplike werkers het vandeesweek opgeruk en protes aangeteken oor die besnoeiing in subsidies vir nieregeringsorganisasies wat op maatskaplike dienste gerig is.
Verhoordatum vas ses maande ná Bokgabo se dood
Byna 200 dae nadat klein Bokgabo Poo se geskende liggaampie aan die Oos-Rand gevind is, is daar uiteindelik ’n verhoordatum in dié moordsaak vasgemaak.
178 000 kinders laaste dekade in staatshospitale dood
Altesaam 12 224 kindersterftes tussen 2013 en 2018 in staatshospitale was weens onnatuurlike oorsake.
‘Vermiste’ Franse seevaarder opgespoor
Emmanuel Dailler se familie het Sondag in die vroeë oggendure uiteindelik van hom gehoor.
SA’ner wen kompetisie met treffende tarentaal-foto
’n Abstrakte foto van ’n tarentaal het aan ’n Suid-Afrikaanse fotograaf die gesogte hooftoekenning van Fotograaf van die Jaar tydens die jaarlikse Africa Photo Awards 2022 besorg.
Wat is Rassie Erasmus se toekoms-opsies?
Noudat Jurie Roux nie meer Saru se uitvoerende hoof is nie en Jacques Nienaber aangekondig het dat hy ná vanjaar se Wêreldbekertoernooi in Frankryk na Dublin verhuis, is Erasmus dalk ook tussen twee vure.
Gholf: ‘Nou gaan ons braai,’ sê Jaco Ahlers
Jaco Ahlers het Vrydagaand nie van sy normale patroon afgewyk nie.