Vroeër het Quinton de Kock ook soos ’n vetgesmeerde blits weggetrek en amper 20 lopies van Lungi Ngidi se eerste boulbeurt geslaan.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Faf du Plessis"
Aiden se dryfhou is die produktiefste in wêreldkrieket
’n Dryfhou deur die dekveld is een van die mooiste gesigte in krieket en ’n Protea speel tans dié hou die beste.
De Kock bly Faf is terug
“Hy het nog so baie om vir die span te bied en ek is seker daarvan hy is opgewonde om te speel.”
Faf lê leisels as toets- en T20-kaptein neer
“Dit was ‘n lonende, soms moeilike en ander kere ‘n eensame weg, maar ek sal die ervaring vir niks verruil nie, want dit het my die man gemaak waarop ek vandag trots is.”
Faf sê Proteas vér van span wat hulle moet wees
Boonop is die span ook met van hul wedstrydgeld beboet, terwyl van hul punte op die Wêreldtoetskampioenskap-punteleer weggevat is.
Faf sal nie weer eendagkaptein wees
“Ons sien dat Faf ’n rol as speler het om te vertolk, maar vanuit ’n leierskapoogpunt het ons gevoel dat die span moet aanbeweeg.”
De Kock nuwe eendagkaptein
Die eendaggroep bestaan uit vyf nuwelinge.
Maak die toetsspan weer die prioriteit
Du Plessis: “Baie dinge het langs die veld gebeur, maar dit is nou weer tyd om op die toetsspan te fokus.”
Bacher vra dat Markram die leisels oorneem
“Ek is Faf se grootste ondersteuner en bewonderaar, maar die tyd is ryp vir Aiden om oor te neem.”
Faf gaan vir Kent in T20 Blast help
Deel van graafskap se T20-veldtog.
Faf is Suid-Afrika se krieketspeler van die jaar
Protea-kaptein wen drie toekennings.
Maak Proteas te veel op Quinton, Faf staat?
“Ons kan nie bekostig om ’n middelmatige kolflys te hê en dan op een of twee kolwers staat te maak om al die lopies by die Wêreldbeker te kry nie.”
Du Plessis laat sy kolf die praatwerk doen
Proteas wen eerste kitswedstryd op ’n oortuigende wyse in Johannesburg.
Faf gee kolwers die skuld
“Dit is die mees teleurstellende reeksnederlaag van my loopbaan.”
’n Faf-lose derde toets
Die Suid-Afrikaanse krieketkaptein, Faf du Plessis, is vir een wedstryd geskors en met 20% van sy wedstrydgeld beboet ná die Proteas gestraf is omdat hulle hul boulbeurte te stadig op Nuweland afgestuur het.
Proteas se kaptein nou een van lang lys beseerdes
Die derde wedstryd in die laevlak-eendagreeks Sondag teen Bangladesj in Oos-Londen was net nog ʼn antiklimaks en het boonop ook ʼn laagtepunt vir die tuisspan opgelewer.
Sportheld se pienkvoet gebore
“Ons grootste seëning nóg het as ʼn klein pakkie gekom. So ongelooflik dankbaar.”
Bekende SA sportheld gaan pa-status kry
“[Ons is] gereed vir die CSA-toekennings. [Dit is] die laaste geleentheid as net die twee van ons.”
Faf se lot bekend
Uitspraak in Faf du Plessis se appèlverhoor is Woensdag gelewer.
Faf se lot nog onseker
Du Plessis is in November daaraan skuldig bevind dat hy met die bal gepeuter het tydens ʼn kriekettoets teen Australië.