Intercape het bevestig dat die minister nog nie enige poging aangewend het om met die maatskappy in verbinding te tree nie.
Lees meerAlles vir Dinsdag 25 Oktober 2022
Rowers wat Sassa-geld steel, uiteindelik gestraf
Die transitorooftog het reeds in 2013 plaasgevind.
‘Geen berou’ ná agtjarige se verkragting
“Haar lewe is vir altyd verander. Sy het nooit verwag die beskuldigde sou só optree nie, want sy het hom vertrou.”
Skoolseun voor sy huis doodgeskiet
Die tiener is na bewering geskiet toe die verdagte verby hom gery en ʼn skoot afgevuur het.
ToekomsVenster: Om net te bestaan is nie leef nie
Dit is om te leef uit die beloftes in God se Woord, om die inwoning van sy Gees te beleef, die influistering van sy stem, die gemeenskap met medegelowiges. Dit is ook genoeg. Wie dit beleef het niks meer nodig nie.
Kinders sterf ook in brand by skool vir blindes
“Geen woorde kan beskryf watter pyn ek beleef nie. Ek het Saterdag my kind besoek. Hy was gesond en in minder as drie dae is hy weg …”
Laat jou geld vir jou werk – met die regte adviseur
Jou makelaar speel ’n rol in jou finansiële welstand. Hoe kies jy iemand? Leon-Ben Lamprecht skei koring en kaf.
Du Plessis in die wolke oor LIV-reeks
“Die LIV-reeks het my hele lewe verander en ek is Louis, Charl en Branden baie dank verskuldig. Hulle was al drie my helde terwyl ek grootgeword het.”
Phalatse weer Jhb-burgemeester
Die DA sê die uitspraak wys dat Makhubele en die ANC “onwettig, oneerlik en ongrondwetlik” opgetree het deur wesenlik ʼn staatsgreep uit te voer deur die verwydering van die burgemeester.
Kan ons vakbonde se mag breek?
Daar is bereken dat dit daarna vir ʼn stakende mynwerker tot twee en half jaar geneem het om met sy nuwe verhoogde salaris terug te kom in die finansiële posisie waarin hy voor die staking was.
Pa vertel van ‘grootste vrees’ ná seun verdwyn
Inligting dui hierdie stadium daarop dat Ethan Kirkland (19) en sy vriendin, Leila Lees (18), in ʼn motorongeluk was.
Eis oor defektiewe maasinplantings kan miljarde beloop
ʼn Groep Suid-Afrikaanse vroue het met ʼn groepsgeding teen die farmaseutiese reus Johnson & Johnson begin oor maasinplantings wat glo defektief is en langtermynskade veroorsaak.
Lewis se spoglopie kan in slag bly
Lewis Hamilton spog met die unieke rekord dat hy sedert sy F1-buiging in 2007 nog elke jaar ten minste een wedren gewen het, maar dit lyk nie of die geskiedenis homself nou weer gaan herhaal nie.
‘Toks ʼn Tjops’ eersdaags sonder Toks
Die Facebook-inskrywing het daarop gesinspeel dat ʼn vertrouensverhouding tussen Van der Linde en Liebie Opperman, vervaardiger van die program, verbrokkel het.
Veldtog teen onteieningswet geloods
“Ons kan nie toelaat dat die regering die mag kry om enige eiendom wat hulle wil net te gryp nie.”
Fatman soek skoor op Top-20
Die musiekvideo vir die liedjie is vier dae gelede uitgereik en het reeds sowat 83 000 kykbeurte op YouTube.
Veganis beboet wat versuim om muisplaag te hanteer
Die 73-jarige vrou het die muise as haar troeteldiere beskou en gesê “hulle sou nie na die bure toe gaan nie, want sy sorg vir hulle”.
Tim en Faf praat oor skuurpapier-sage
Die voormalige Australiese paaltjiewagter Tim Paine beweer in sy outobiografie, ‘The Paid Price’, dat die Proteas hulself ook aan balpeutery skuldig gemaak het.
Gemeenskap veg om Mosselbaai-vyeboom te red
Dieselfde boom is in Augustusmaand ook geweldig beskadig toe ʼn ander verdagte van sy takke probeer verwyder het.
WhatsApp terug op lug
WhatsApp-gesprekke het Dinsdagoggend wêreldwyd vir ʼn wyle stilgeraak.