Elkeen se koshuiservaring verskil. Van wonderlik tot walglik. Dit was dalk my keuse om my bek te rek oor my taal en ek moes die gevolge dra. Tog, sal ek dit weer en weer doen.
Lees meerBrief aan tannie Yvette Montalbano
In Tannie se video dra Tannie ʼn rooi keppie. Tannie praat met Tannie se vinger en vertel vir my hoe ek moet stem en daarby ook vir wie ek moet stem.
Waar sagte ideologie en harde werklikheid mekaar gaan tref
NGV is egter ongelukkig nog ʼn voorbeeld van hoe die pad hel toe dikwels met goeie bedoelings geplavei is.
Oriëntering of indoktrinering?
Gaan studente opstaan vir hulle regte of gaan eerstejaars by die NWU se oriëntering voortaan só gegroet word: “Baie welkom by die NWU+. Hier aanvaar ons almal en alle menings, tensy jy met ons verskil!”
Wat maak mý plek in Pretoria so spesiaal?
As jy dit jou visie maak om ʼn verskil te maak in ander se lewens, sal daar eindelose geleenthede wees waarby jy betrokke kan raak. Moet dit nie vergeet nie en staan jou plekkie vol in Pretoria.
#JongStemme: Burgerlike plig óf nie?
As ek na state kyk waar mense swaar ly onder outoritêre, illiberale of selfs militêre regimes, wonder ek selfs wat daardie mense in sulke state sou doen of opoffer om in ʼn soortgelyke demokrasie te kan leef wat die Westerse wêreld tans geniet.
#JongStemme: Waag om te lei
Die tyd wat leiers opoffer om mense positief te beïnvloed, is meer werd as al die geld in die wêreld.
#JongStemme: Kniediep in oplossings
ʼn Mens moet anysbeskuit knie, laat rys, weer afknie en weer laat rys. Net so vertel die Afrikanergeskiedenis ook hoe ons keer op keer geknie is en weer moes rys.
#JongStemme: Prefekte: gekies of gekoop?
Ek was ʼn prefek en het toe al besef hoe korrup daardie sisteem is. Ek praat ook nie van alle prefekte nie, want daar is altyd diegene wat dit verdien.
#JongStemme: Skep die geleenthede in Suid-Afrika
Vandat ek teruggekeer het na Suid-Afrika vanuit Engeland, het ek al baie vrae gekry oor my ondervinding. Die vraag wat ek egter die meeste hoor is: “Hoekom het jy besluit om terug te kom?”.
#JongStemme: Is daar plek vir jong dames in besigheid?
Ek was al in so ʼn situasie wat iemand vir my direk gesê het vrouens kan nie leiers wees nie, hoe sal vrouens dan ʼn besigheid kan bestuur.
#JongStemme: ʼn Kleurvolle toekoms in ʼn reënboog land
“Vry, veilig en voorspoedig.” Dit is die woorde wat elke jongmens in hulle harte moet koester wanneer hulle aan hul toekomstige werkplek en loopbaan dink, hier in Suid-Afrika, in jou moedertaal.
#JongStemme: ʼn Kenner van alles is ʼn meester van geen?
Met die stand van vandag se ekonomie raak dit meer en meer belangrik om jou vaardighede uit te brei en jouself eerder veelsydig te maak as hooggeleerd.
#JongStemme: Elke keer as ʼn boer vermoor word
Hoe moet ek slaap in die aand as ek weet ek kan môreoggend opstaan met nóg minder boere in my land?
#JongStemme: Dankbaar vir diegene wat bly
Ek verstaan die begeerte om die land te verlaat. Maar hoe gaan ek ooit in ʼn ander land gelukkig wees as die mense vir wie ek die héél liefste is hier bly?
#JongStemme: Die problematiese denkwyse van Just Stop Oil
Vanaf die blokkering van die hoofweë tot die vandalisering van antieke kunswerke in kunsgalerye, is Just Stop Oil se aksies besig om rep en roer in die Westerse wêreld te maak.
#JongStemme: Westerse beskawing staar dood in die gesig
Die ekstreemheid en geweldadigheid van die onluste dui daarop dat dit verder strek as die dood van die tiener. Dis ʼn aanval op die Franse regering en die breër samelewing in geheel.
#JongStemme: Moenie die jeug minag nie
Terwyl ons baie kan leer uit die ouer generasies se skat van kennis en ervaring, kan hulle ook grootliks baat vind by ons jong perspektief, vars idees en aanpasbaarheid.
#JongStemme: Is dit nog ons erns?
Indien ons nie meer kan vereenselwig met ons voorouers se vryheidsideale en geloofsoortuiging nie, durf ons nog onsself die erenaam Afrikaner gee?
#JongStemme: Weet julle nou nog nie wie Lesufi is nie?
Sy waarheid, soos sy party al keer op keer bewys het, is dat dit net met homself mag goed gaan, maak nie saak wie agterbly nie.